"Silence is Golden'

<< < (3/6) > >>

Mefiante (July 19, 2009, 21:56:36 PM):
Ek verstaan nie mooi waarheen hierdie draad op pad is nie, maar dit lyk my hier word ’n klompie snaakse idees oor vrouens gehandhaaf… :P

'Luthon64
Faerie (July 20, 2009, 08:48:03 AM):
Ek verstaan nie mooi waarheen hierdie draad op pad is nie, maar dit lyk my hier word ’n klompie snaakse idees oor vrouens gehandhaaf… :P

'Luthon64
;D Doen manne dan oor die algemeen nie? ::)

Eintlik wonder ek hoekom vroue nie oor die algemeen lief is vir debateer oor intellektuele/philosophical sake nie. Op die oorsese sites is daar oor die algemeen 'n 50/50 spread, ek is half verbaas daar is so min van ons hier. Miskien 'n kulturele ding?
cyghost (July 20, 2009, 09:03:32 AM):
Ek verstaan nie mooi waarheen hierdie draad op pad is nie, maar dit lyk my hier word ’n klompie snaakse idees oor vrouens gehandhaaf… :P
Ek sien nou volgens jou profiel dat jy 'n dame is. ;D My reaksie was nogal interessant. So oomblik van, my genade, en dan skouers ophaal. Soos gesê, dit verander niks nie in my opinie.
bluegray (July 20, 2009, 14:08:29 PM):
LOL. Dalk is dit in sekere mense se belange dat ek die thread sluit - ag wat waar is die fun daarin :P
'n Gesegde met die woorde "assumption" en "mother" kom in my gedagtes op ;)
Mefiante (July 20, 2009, 20:46:11 PM):
Ek weet nie of dit ’n goeie idee sal wees om die draad te sluit nie. Hierdie self-beginende, ietwat informele sosiale eksperiment is myns insiens veels te interessant om stop gesit te word, al leer ons niks daaruit nie… ;)

'Luthon64

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page