"Silence is Golden'
<< < (4/6) > >>
En die stilte daal weer oor ons neer... :P
wat van 'string' in plek van 'draad'?
of is draad soos in aanvaarde Afrikaans?
Ek sien draad word redelik baie gebruik vir thread/topic, wat seker reg is - maar dit klink vir my baie lelik. String kan ook werk, maar almal sal dalk nie weet waarna verwys word nie...
Oor die algemeen verpes ek woorde wat net vertaal word sodat dit afrikaans is. Daar is baie terme, veral op die internet wat net eenvoudig nie 'n goeie afrikaanse vertaling het nie. Ek het dan geen probleem om die bestaande term te gebruik inplaas van om 'n nuwe woord te skep. As 'fish & chips" en pavement afrikaans kan word, kan thread en topic ook. ;)
As jy noy regtig 'n afrikaanse woord wil gebruik, dink ek die beste is Voorwerp, die vertaling van topic. Maak vir my bietjie meer sin as 'n thread ook, solank die gesprek op voorwerp bly.
Sjoe, dit wasdat lank laas dat ek op die internet afrikaans gepraat het.
Uhm, “onderwerp,” is dit nie? Wat van “besprekingsvoortgang?” :-\ Hokaai, te lank! :(
'Luthon64
Navigation
[0] Message Index
[#] Next page
[*] Previous page
Skeptic Forum Board Index
Non-mobile version of page