"Silence is Golden'

<< < (5/6) > >>

Mandarb (July 21, 2009, 21:17:23 PM):
Dammit. Ja. Onderwerp.

Sien wat gebeur as jy nie genoeg afrikaans praat of lees nie.
cyghost (July 21, 2009, 22:01:37 PM):
"besprekingsvoortgang"

definitief te lank maar daar is moontlikhede vir verkorting! en beter as "draad"

spraakbaan
praatpyl
kletser

en julle wou die een toemaak! ons is besig met baanbrekerwerk hier!
Mefiante (July 21, 2009, 23:51:47 PM):
“Spraakbaan.” Ditsem! :)

'Luthon64
Faerie (July 22, 2009, 08:33:48 AM):
Die Ingelsman dink ook "spraakbaan" klink mooi! :D

Afrikaans is 'n mooi taal.
cyghost (July 22, 2009, 09:06:38 AM):
En daarmee verklaar ek hierdie spraakbaan suksesvol :D

Alles onder die son in een kompakte spraakbaan, van die mysterie van die vroulike wese tot die skepping van neologsismes, hier is iets vir almal.

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page