South Africa Flag logo

South African Skeptics

October 20, 2019, 10:22:36 AM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Please read the posting guidelines before posting.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: [1] 2  All   Go Down
  Print  
Author Topic:

"Silence is Golden'

 (Read 4806 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1409


Carpe diem


« on: July 17, 2009, 10:44:44 AM »

Is dit altyd so stil hier? Het ek op 'n stil tyd aangesluit? Of stem ons almal saam oor alles en daar is niks om te sê nie?

Ek wonder maar net  Cheesy
Logged
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2113



« Reply #1 on: July 17, 2009, 11:07:48 AM »

Wonder nogal self hieroor... gehoop vir so bietjie "local" aksie, miskien is almal op vakansie?  Huh?
Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1409


Carpe diem


« Reply #2 on: July 17, 2009, 13:18:02 PM »

Ek weet nie, ek sien die stringe kry nogal baie "hits" (blikke? kyke?) wat sou aandui daar is nogals aksie. Net nie so sigbaar nie. Baie gaste wat toekyk.  Smiley
Logged
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2113



« Reply #3 on: July 17, 2009, 13:31:05 PM »

Miskien maar threads create en kyk of ons die plek bietjie asem kan injaag? (skies my baster afrikaans, party woorde is moeilik om te onthou en ek het nie 'n afrikaanse dictionary nie!)
Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1409


Carpe diem


« Reply #4 on: July 17, 2009, 14:05:23 PM »

Dit is die plan!

Jou Afrikaans is verstaanbaar en dit is goed genoeg vir my. Ekself vind dit nogal vreemd om in Afrikaans te skryf en geniet dit eintlik baie. Die hele blêddie InterWeb is Ingils!

Ek maak gebruik van hierdie aanlyn woordeboek en daar mag dalk ander en beter wees (dit kry nie altyd die woord wat ek soek nie Sad )
Logged
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2113



« Reply #5 on: July 17, 2009, 14:15:26 PM »

Dankie, dankie  Grin

Vir nou lurk ek maar deur die ou threads, daars 'n paar wat nogal interessant lyk, nee wat, eks lus vir so bietjie debate!

Maar min vroue hierso.  Undecided
Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1409


Carpe diem


« Reply #6 on: July 17, 2009, 15:45:56 PM »

Maar min vroue hierso.  Undecided
he he  Mens weet nooit werklik nie. As ek 'n vrou was sou ek dalk ook nie somemr erken het ek is een nie. Dit behoort geen ware verskil te maak of jy met 'n man of vrou gesels in die medium nie, maar ek verstaan tog jou dillema.
Logged
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2113



« Reply #7 on: July 17, 2009, 16:09:28 PM »

ag nee, nie 'n delemma nie, wonder maar net hoekom???

En uit interressantheid, (dis verkeerd gespel, kan sommer sien), never mind, uit interessantheid, hoekom sou jy nie erken het jy is 'n vrou nie?
Logged
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-3
Offline Offline

Posts: 2460


Three men make a tiger.


« Reply #8 on: July 17, 2009, 18:54:10 PM »

Quote
As ek 'n vrou was sou ek dalk ook nie somemr erken het ek is een nie


oh-oh Shocked
Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1409


Carpe diem


« Reply #9 on: July 17, 2009, 19:23:41 PM »

 Grin Ek bedoel maar net dat dit dalk onplesierig kan wees. Ek weet nie, ek is nie 'n vrou nie en kan nie met enige sekerheid enige kant toe sê nie.

Wat ek eintlik bedoel, is dat mens nie *kan* weet nie. Op hierdie stadium weet julle nie werklik of ek 'n man of vrou is nie, en word ek op my woord aanvaar. Ek sou skepties wees as ek julle was Smiley

Dit gesê, ek neem gewoonlik self aan ek praat met 'n man. Seksisities? Dalk omdat ek een is? As die persoon sê sy is 'n vrou, dan aanvaar ek dit so.

Die punt is, dit maak glad nie saak in iedergeval nie.
Logged
Mefiante
Defollyant Iconoclast
Hero Member
*****

Skeptical ability: +61/-9
Offline Offline

Posts: 3752


In solidarity with rwenzori: Κοπρος φανεται


WWW
« Reply #10 on: July 19, 2009, 21:56:36 PM »

Ek verstaan nie mooi waarheen hierdie draad op pad is nie, maar dit lyk my hier word ’n klompie snaakse idees oor vrouens gehandhaaf… Tongue

'Luthon64
Logged
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2113



« Reply #11 on: July 20, 2009, 08:48:03 AM »

Ek verstaan nie mooi waarheen hierdie draad op pad is nie, maar dit lyk my hier word ’n klompie snaakse idees oor vrouens gehandhaaf… Tongue

'Luthon64
Grin Doen manne dan oor die algemeen nie?  Roll Eyes

Eintlik wonder ek hoekom vroue nie oor die algemeen lief is vir debateer oor intellektuele/philosophical sake nie. Op die oorsese sites is daar oor die algemeen 'n 50/50 spread, ek is half verbaas daar is so min van ons hier. Miskien 'n kulturele ding?
Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1409


Carpe diem


« Reply #12 on: July 20, 2009, 09:03:32 AM »

Ek verstaan nie mooi waarheen hierdie draad op pad is nie, maar dit lyk my hier word ’n klompie snaakse idees oor vrouens gehandhaaf… Tongue
Ek sien nou volgens jou profiel dat jy 'n dame is.  Grin My reaksie was nogal interessant. So oomblik van, my genade, en dan skouers ophaal. Soos gesê, dit verander niks nie in my opinie.
Logged
bluegray
Administrator
Hero Member
*****

Skeptical ability: +9/-3
Offline Offline

Posts: 1107



saskeptics
WWW
« Reply #13 on: July 20, 2009, 14:08:29 PM »

LOL. Dalk is dit in sekere mense se belange dat ek die thread sluit - ag wat waar is die fun daarin Tongue
'n Gesegde met die woorde "assumption" en "mother" kom in my gedagtes op Wink
« Last Edit: July 20, 2009, 15:36:46 PM by bluegray V, Reason: spelfout » Logged
Mefiante
Defollyant Iconoclast
Hero Member
*****

Skeptical ability: +61/-9
Offline Offline

Posts: 3752


In solidarity with rwenzori: Κοπρος φανεται


WWW
« Reply #14 on: July 20, 2009, 20:46:11 PM »

Ek weet nie of dit ’n goeie idee sal wees om die draad te sluit nie.  Hierdie self-beginende, ietwat informele sosiale eksperiment is myns insiens veels te interessant om stop gesit te word, al leer ons niks daaruit nie…  Wink

'Luthon64
Logged
Pages: [1] 2  All   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.433 seconds with 24 sceptic queries.
Google visited last this page February 26, 2019, 11:15:52 AM
Privacy Policy