Aartappel ouma

(1/1)

cyghost (July 30, 2009, 14:09:19 PM):
Hierdie berig uit Die Burger is nogal amusant.

Die man dink die aartappel lyk soos sy ouma. :D
bluegray (July 30, 2009, 14:46:57 PM):
1,47 kg! Dis 'n knewel.
cyghost (July 30, 2009, 15:44:29 PM):
Inderdaad.

In dieselfde lyn, net snaakser.



Werklikwaar alomteenwoordig.

Navigation

[0] Message Index

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page