South Africa Flag logo

South African Skeptics

September 08, 2008, 04:53:53 AM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
News: There is a new Non-English section. Moderators needed. See this post for more info.
   
   Home   Help Search GoogleTagged Login Register  
Pages: [1]   Go Down
  Print  
Author Topic:

Afrikaanse Boeke

 (Read 85 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
sadrok
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-0
Offline Offline

Posts: 2



« on: June 16, 2008, 19:48:57 PM »

Dagsê! Verskoon tog aangesien hierdie my eerste inskrywing (enige beter Afrikaanse woord vir "post") op die forum. Ek is vreeslik opgewonde om nie net Suid-Afrikaanse maar ook Afrikaanse ateïste en skeptici op die net tee te kom.

Ek wil graag hier vra vir enige voorstelle van Afrikaanse boeke wat uit 'n skeptiese of ateïstiese oogpunt geskryf is oor byvoorbeeld wetenskap, godsdiens, en ander soortgelyke onderwerpe.

Met die kort rukkie wat ek hier en op sommige blogs rondgesnuffel het, het ek klaar kennis geneem van George Claasen se boek Geloof, Bygeloof en Ander Wensdenkery.

Ek sal van nou af gereeld op hierdie forum inloer en miskien selfs deelneem aan van die gesprekke - ek is nie juis goed met woorde nie en sukkel maar om my gedagtes agtermekaar te kry.
Logged

bluegray V
Administrator
Hero Member
*****

Skeptical ability: +6/-2
Offline Offline

Posts: 505


WWW
« Reply #1 on: June 19, 2008, 13:47:24 PM »

Welkom!

Ek het nog nie George Claasen se boek gelees nie - so laat weet ons asb. as jy hom klaar gelees het. Ek het nog bitter min van afrikaanse boeke met die onderwerp gehoor. Nog minder gelees... Die naaste wat ek daaraan gekom het, was seker Koos Kombuis se 'The Secret Diary of God' Wink

BTW. Daar is baie afrikaanse internet terme wat my laat gril, so ek sal maar bly by 'post'. Wink
Voel vry om enige iets te gebruik soos dit jou pas - soos jy is ek geen skrywer nie en solank die gedagte goed deurkom is ek gelukkig.

Logged

sadrok
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-0
Offline Offline

Posts: 2



« Reply #2 on: June 19, 2008, 16:55:33 PM »

Dankie dankie,

Ek het ongelukkig nog nie Claasen se boek nie aangesien ek maar net 'n klein toelaag verdien. Is Koos Kombuis se boek die moeite werd?
Logged

bluegray V
Administrator
Hero Member
*****

Skeptical ability: +6/-2
Offline Offline

Posts: 505


WWW
« Reply #3 on: June 20, 2008, 10:41:12 AM »

Ja, as ek reg onthou ( dit was 'n hele ruk terug Wink ) was dit heel goed.
Logged

Tweefo
Jr. Member
**

Skeptical ability: +1/-0
Offline Offline

Posts: 75



« Reply #4 on: June 22, 2008, 09:15:01 AM »

Laat weet ons asseblief as julle op 'n boek afkom. Ek dink hulle is skaars. Gosdiens is so 'n sterk deel van ons kultuur dat almal dit vanselfsprekend aanvaar. Jy kan nog wegkom om in 'n ander god te glo (nie maklik nie) maar geen god? Dit is ('n paar van my famielielede) 'n konsep wat nie bestaan nie, of is een van satan se truuks.
Logged

Pages: [1]   Go Up
  Print  

 
Jump to:  

Powered by MySQL Powered by PHP Powered by SMF 1.1.5 | SMF © 2006-2008, Simple Machines LLC Valid XHTML 1.0! Valid CSS!
Page created in 0.374 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page Yesterday at 23:43:03