Welkom!
Ek het nog nie George Claasen se boek gelees nie - so laat weet ons asb. as jy hom klaar gelees het. Ek het nog bitter min van afrikaanse boeke met die onderwerp gehoor. Nog minder gelees... Die naaste wat ek daaraan gekom het, was seker Koos Kombuis se '
The Secret Diary of God'

BTW. Daar is baie afrikaanse internet terme wat my laat gril, so ek sal maar bly by 'post'.

Voel vry om enige iets te gebruik soos dit jou pas - soos jy is ek geen skrywer nie en solank die gedagte goed deurkom is ek gelukkig.