South Africa Flag logo

South African Skeptics

July 19, 2019, 16:05:41 PM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Please read the posting guidelines before posting.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: 1 [2]  All   Go Down
  Print  
Author Topic:

Afrikaner wees?

 (Read 8349 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
bluegray
Administrator
Hero Member
*****

Skeptical ability: +9/-3
Offline Offline

Posts: 1107



saskeptics
WWW
« Reply #15 on: May 08, 2009, 12:21:19 PM »

2 KORINTIËRS 6:14
Moenie met ongelowiges in dieselfde juk trek nie. Hoe kan daar vennootskap wees tussen reg en onreg? Hoe kan daar gemeenskap wees tussen lig en duisternis?

So wat wil jy vir iemand soos ek sê Mintaka? “I’m Doomed”
Ek staan ‘n kans om meeste van die mense in my lewe, wie vir my kosbaar is te verloor OF om voor te gee dat ek in hul god glo, om almal die verdriet te spaar?   Daar nie erens ander in die bybel ‘n versie wat dit weerspreek nie? 

http://skepticsannotatedbible.com/contra/nonbelievers.html Wink
Logged
bluegray
Administrator
Hero Member
*****

Skeptical ability: +9/-3
Offline Offline

Posts: 1107



saskeptics
WWW
« Reply #16 on: May 08, 2009, 12:43:36 PM »

Uit my persoonlike ondervinding, het ek agter gekom dat mense nie so hewig reageer soos ek in die begin verwag het nie. Daar is sekere mense wat glad nie met jou sal saamstem nie en niks met jou te doen wil hê nie, maar hulle is gewoonlik in die minderheid en mense wat ek in elk geval nie veel gaan mis nie. Die mense wat saak maak en vir my omgee, aanvaar my soos ek is (hoe anders dan?).

Dis moeilik om die negatiewe konnotasies af te skud omdat dit so groot onding in ons wêreld waarin ons groot geword het was/is, maar dit gaan net verander as mens openlik vir ander mense wys dat dit nie 'n slegte ding is nie. En dat dit nie iets is om oor skaam te wees nie.

Ek dink omdat Afrikaner wees so nou met die kerk saamgegaan het, is dit nou bietjie complicated om een deel van jou identiteit te verwerp sonder om heeltemal daai identiteit te verloor. Maar dis nie onmoontlik nie Wink
Logged
Jane of the Jungle
Full Member
***

Skeptical ability: +4/-0
Offline Offline

Posts: 235



« Reply #17 on: May 11, 2009, 08:49:05 AM »


Quote
Ek is nogal nuuskierig. Oe presies vertel mens jou kinders dat jy nou besef jy't hulle nie die waarheid vertel nie? Of het jy dit nog nie probeer nie?

Lol Boogie "what a Question" Smiley

Ek was in die gelukkige posisie, dat my ouer kind homself as "Agnostic" ge-"tag" het, jongste een het hom daaroor uitgevra en dit baie goed verstaan.  Natuuuuurlik was ek baie verbaas en in 'n mate verlig dat ek nie nodig gehad het om teveelte please and explain nie Smiley oor als uitgebrei en seker gemaak sy verstaan wat ek vir haar probeer oordra.   Smiley

Gelukkig weet my kinders ook dat dit regtig nie ‘n kwessie van „n leun“ wat deur my aan hul oorgedra was nie, maar meer 'n kwessie van “go with the flow”  wat vir ons almal ‘n dure les op die ou end is/was.  In ‘n mate was dit makliker vir my dalk, as wat dit vir mense met klein kindertjies kan wees, maar mens weet nie, dalk gaan dit so maklik soos wanneer hul van die Tand muis of kersvader moet afsien, ek weet nie, maar sou graag wou hoor van ander ouers met jonger kinders. 

Die enigste ding wat my wel kwel is, dat dit baie moeilik vir my kinders in die skool is.  Deur dat godsdiens in baie van die skole op hul afgedwing word en dat soveel van hul vriende en span maats godsdienstig is.  Maar in die selfde asem ook heeltemal bereid sal wees om hul te verstoot indien hul sou uitvind! Sad
Logged
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-1
Offline Offline

Posts: 3070



« Reply #18 on: May 11, 2009, 13:08:49 PM »

oor als uitgebrei en seker gemaak sy verstaan wat ek vir haar probeer oordra.   Smiley

En, wat is haar siening nou? Nogsteeds gelowig, of het sy julle "lead" gevolg?

Quote
Die enigste ding wat my wel kwel is, dat dit baie moeilik vir my kinders in die skool is.  Deur dat godsdiens in baie van die skole op hul afgedwing word en dat soveel van hul vriende en span maats godsdienstig is.  Maar in die selfde asem ook heeltemal bereid sal wees om hul te verstoot indien hul sou uitvind! Sad

Wel, ek dink die res van hulle lewe sal hulle daai span-tou moet loop, so hulle gaan dit moet gewoond raak.
Logged
Jane of the Jungle
Full Member
***

Skeptical ability: +4/-0
Offline Offline

Posts: 235



« Reply #19 on: May 11, 2009, 15:17:15 PM »

Quote

En, wat is haar siening nou? Nogsteeds gelowig, of het sy julle "lead" gevolg?


Omdat ons 'n goeie verstandhouding het, het altwee aanvaar wat ek aan hul oorgedra het en vertrou dat ek nie snert met so 'n erns sal hanteer nie, selfs my seun wat 'n agnotis was, het aan beweeg.  Agnotisme is myns insiens, slegs 'n "safe" place to be, if you know what I mean Wink  Alhoewel dit dalk 'n onvermeidelike fase is waardeer meeste "sceptics & Atheists" gaan Smiley  Ek wens net ek kon ook deurdring na my "hubby", veral Sondae is dit 'n redelike ongemaklike situasie, wanneer hy alleen kerk toe gaan.
Dit is sekerlik vir hom 'n ongemaklike situasie om nou na baie jare, alleen in die kerk te sit, maar tegelyke tyd moeilik vir ons, omdat ons dit geniet om as gesin oral heen te gaan. 


Quote
Wel, ek dink die res van hulle lewe sal hulle daai span-tou moet loop, so hulle gaan dit moet gewoond raak.

Jy is eintlik reg, dit is net moeilik vir 'n Ma om op die skeidslyn te sit Smiley
Logged
Barryl
Jr. Member
**

Skeptical ability: +1/-0
Offline Offline

Posts: 67



« Reply #20 on: May 12, 2009, 06:33:55 AM »

Welkom BoogieMonster, van my ook.
Jammer ek het so laat ingekom om saam te gesels. Onthou net jy is nie alleen nie. Terloops dit was die stategie van godsdiens in die verlede (en nog steeds) dat indien jy nie saamstem nie word jy verwerp in die gemeenskap  Nou preek/praat hulle van onvoorwaardelike liefde?  Dis 'n regte Mafia onderneming: "You're being offered the threat and protection from the same institution".
Ek het Afrikaans-spekend en gekerk groot geword maar gelukkig  vroeg in my lewe krities begin dink en van al die leuens en motiewe bewus geword. Dis baie jare gelede! Ek was alleen (analoog miskien soos 'n "closet gay")  Maar gelukkig was my vrou (Engels-sprekend) nie kerk-godsdienstig nie.  En nadat ons seun gebore was, was hy blootgestel aan kerk/godsdiens (net Sondagskool),want ons wou hom nie laat verwerp voel nie. Geleidelik het ek hom begin blootstel aan ander denkwyses.  Hy het dit moeilik gevind want sy maats het altyd gese " he is different".
Met dit genoem wil ek net se sterkte Boogie Monster. Onthou jy is nie 'n klonaal nie.  Leef jou oortuiginge uit op 'n voorbeeldige manier. "Like they say God loves Atheists because they don't ask Him much". Grin
Barryl
Logged
Jane of the Jungle
Full Member
***

Skeptical ability: +4/-0
Offline Offline

Posts: 235



« Reply #21 on: May 12, 2009, 10:00:04 AM »

"Like they say God loves Atheists because they don't ask Him much". Grin
Barryl


LOL  Wink
Logged
Pages: 1 [2]  All   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.308 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page June 04, 2019, 11:24:19 AM
Privacy Policy