As hy weer kom...

<< < (2/6) > >>

GCG (May 18, 2010, 12:05:51 PM):
vele geluk broeder. ek het nog net klein katjies grootgemaak, en dit was werk genoeg. jy is 'n brawe man.
leer hom die straight and narrow. en hoe om met die gelowiges te deal. dalk is hy ons toekoms. ons eie martin luther kind.
Hermes (May 18, 2010, 12:27:43 PM):
Veels geluk met die cygnet. Mag hy voorspoedig vaar.
Jane of the Jungle (May 18, 2010, 17:12:41 PM):
Baie, Baie Geluk Cyghost, hoop die mannetjie bring jul sommer baie vreugde! ;)

Faerie (May 19, 2010, 13:46:43 PM):
Ek soek 'n foto.... babas maak my broeis en ek wil sien hoe lyk die outjie!
Rigil Kent (May 19, 2010, 17:33:04 PM):
Geluk met die nuweling cyghost! :)

Mintaka

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page