South Africa Flag logo

South African Skeptics

August 21, 2017, 10:23:49 AM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Please read the forum rules before posting.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: 1 [2]  All   Go Down
  Print  
Author Topic:

Ateïsme en kinders

 (Read 7431 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1354


I think therefor I am, I think


« Reply #15 on: February 13, 2014, 10:26:34 AM »

Hy openbaar dieselfde waardes as die chinese wat patente steel ens...dink seker as hulle dit in afrikaans/madarin skryf dan verval outeursreg  WTF!!
Logged
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-3
Offline Offline

Posts: 2423


Three men make a tiger.


« Reply #16 on: February 13, 2014, 10:40:32 AM »

In die laaste 2 sinne van sy inleiding maak Pellencin spesifiek melding van die boek deur Smith, en hy skryf
Quote
"Baie van die gedagtes hierin kom uit sy [Smith se] boek".

Verder is daar ook spesifieke verwysings na Afrikaanssprekendes en hul kultuur, Pellencin se persoonlike uitkyk, en histories onlangse gebeure soos 9/11 wat nie in Smith se boek sou wees nie.

So ek glo nie dat dit bloot 'n sin-vir-sin vertaling van Smith se werk is nie, maar bygesê ek het net die Afrikaanse boek gelees, so ek kan my nie eintlik uitspreek oor presies hoe naby die twee werke met mekaar verband hou op daardie plekke waar hulle wel ooreenkom nie.

Rigil
« Last Edit: February 13, 2014, 13:16:07 PM by Rigil Kent » Logged
The Vulcan
Shipmate
Full Member
***

Skeptical ability: +3/-0
Offline Offline

Posts: 230



WWW
« Reply #17 on: February 13, 2014, 11:37:36 AM »

In die laaste 2 sinne van sy inleiding maak Pellencin spesifiek melding van die boek deur Smith, en hy skryf
Quote
"Baie van die gedagtes hierin kom uit sy [Smith se] boek".


Verder is daar is ook spesifieke verwysings na Afrikaanssprekendes en hul kultuur, Pellencin se persoonlike uitkyk, en histories onlangse gebeure soos 9/11 wat nie in Smith se boek sou wees nie.

So ek glo nie dat dit bloot 'n sin-vir-sin vertaling van Smith se werk is nie, maar bygesê ek het net die Afrikaanse boek gelees, so ek kan my nie eintlik uitspreek oor presies hoe naby die twee werke met mekaar verband hou op daardie plekke waar hulle wel ooreenkom nie.

Rigil



Die feit dat hy noem en erkenning gee aan Smith en die invloed wat dit op sy werk het  is klaar 'n baie duidelike aanduiding dat sy intensie nie was om bloot  plagiaat te pleeg deur dit net in Afrikaans oor te vertaal nie, as dit was sou hy net sy eie stert geprys het en niks genome het oor Smith nie, laat my dink aan E.G. White wat dié taktiek gebruik het en dan net gesê het dis god wat met haar praat....

Jy kan Smith se boek hier aflaai/lees: http://www.andrew.cmu.edu/user/jksadegh/A%20Good%20Atheist%20Secularist%20Skeptical%20Book%20Collection/George%20H.%20Smith%20-%20Atheism-%20The%20Case%20Against%20God%20(v1.1).pdf
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1354


I think therefor I am, I think


« Reply #18 on: February 13, 2014, 12:05:33 PM »

Soos ek die wette verstaan is plagiaat die toe-eiening van iemand anders se werk: woordelikse vertaling sonder toepaslike erkenning per aanhaling is plagiaat. Die aanmerking teen die einde van die boek is na my mening nie voldoende erkenning nie en trouens verskans watter idees van Smith afkomstig was en watter nie. Miskien het Pellencin dit nie mooi verstaan nie...maar ignorance is no defense in the eyes of the law.
Logged
The Vulcan
Shipmate
Full Member
***

Skeptical ability: +3/-0
Offline Offline

Posts: 230



WWW
« Reply #19 on: February 13, 2014, 12:15:06 PM »

Touché

 Grin
Logged
Pages: 1 [2]  All   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.463 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page July 29, 2017, 06:45:37 AM
Privacy Policy