ATKV en ander gelowe

<< < (4/4)

GCG (June 07, 2010, 16:47:40 PM):
my lae rug het klaar ink op, so ek sal 'n anner spot moet gaan soek.
dalk op 'n lekker obvious plek.
sodat, as ek eendag in my ex of my ma vasloop, ek hulle tot in hulle anale siele inskok.
Lilli (June 08, 2010, 07:08:59 AM):
Persoonlik sou ek gaan vir: "Kan iemand dalk 'n god bel, en vir hom sĂȘ ons het hom nie meer nodig nie."
Kan dalk ietwat awkward wees by familietroues ens waar ek eenvoudig nie die kerk kan avoid nie.
O, ja, en ek sal natuurlik ander werk moet vind.

Navigation

[0] Message Index

[*] Previous page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page