South Africa Flag logo

South African Skeptics

March 29, 2017, 03:19:39 AM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Please read the posting guidelines before posting.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: [1]   Go Down
  Print  
Author Topic:

Bid vir geld

 (Read 767 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Tweefo
Hero Member
*****

Skeptical ability: +9/-0
Offline Offline

Posts: 1435



WWW
« on: March 15, 2013, 10:09:24 AM »

Al my geld probleme opgelos. Ek gaan ophou werk! Van my astronomie Facebook.
Amanda Alettza S Marinus
Prayer for Finances (it works) I claimed it for you - now claim it for me. God has more than a thousand ways to provide for us, that we know nothing about. Here is your financial blessing! It's a simple prayer, you got 30 Seconds? Don't sleep on this...Someone recently Read this for the first time and Received exactly enough for an R 0.00 balances on all bank credit cards. If you need a financial blessing, Continue reading this msg. Heavenly Father, most Gracious and Loving God, I pray to you that you abundantly bless my family and me. I know that you recognize, that a Family Is more than just a mother, father, sister, brother, cousin, Husband and wife, but all who believe and trust in You. Dear GOD, I send up a prayer request for Financial blessing for not only the Person who Sent this to me, but for me and all that I have Forwarded This message to. And that the power of joined prayer by Those who Believe and trust in you is More powerful than a...
See more
Like ·  · Share · about an hour ago ·
Philippus C. Badenhorst likes this.
1 share

Philippus C. Badenhorst Wil jou graag antw. maar sit met gemengde gevoellens. Die wereld word reeds deur die Lumenati/Satan in alle opsigte oorheers/beheer. Die skrif se ook duidelik...Soek eers die Koninkryk van JHWH en ALLES sal vir julle bygevoeg word. Net 'n gedagte...(as jy bid, gaan na jou binnekamer...ons ken die res)
52 minutes ago · Edited · Like

Logged
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-3
Offline Offline

Posts: 2403


Three men make a tiger.


« Reply #1 on: March 15, 2013, 10:51:41 AM »

Dit maak sin, en hier is hoekom.

Daar is natuurlik slegs twee moontlikhede hoe God die fondse kan bewerkstellig wat hy so mildelik onder sy kudde skapies verdeel:

1. Hy munt self splinternuwe geld en ryk dan die fondse uit vanaf die HR (Hemelse Reservebank).

2. Hy gebruik sy monetêre almag om bestaande geld te kanaliseer vanuit die hande en beursies van die spandabelrige, hedoniese heidene tot in die spaarsamige, self-ontkennende gelowiges se bankrekenings.

Die eerste opsie ly tot weghol-inflasie wat wel wêreldwyd waarneembaar is. Shocked

Die tweede verklaar hoekom alle ateïste sulke armgatte is.    Wink

Dus moet daar 'n Goddelike hand in die netto vloei van buit wees. Quod erat demonstrandum. Tongue

Rigil
« Last Edit: March 15, 2013, 12:12:02 PM by Rigil Kent, Reason: Anglisisme vernietig. » Logged
Tweefo
Hero Member
*****

Skeptical ability: +9/-0
Offline Offline

Posts: 1435



WWW
« Reply #2 on: March 15, 2013, 12:29:26 PM »

Dit maak sin, en hier is hoekom.

Daar is natuurlik slegs twee moontlikhede hoe God die fondse kan bewerkstellig wat hy so mildelik onder sy kudde skapies verdeel:

1. Hy munt self splinternuwe geld en ryk dan die fondse uit vanaf die HR (Hemelse Reservebank).

2. Hy gebruik sy monetêre almag om bestaande geld te kanaliseer vanuit die hande en beursies van die spandabelrige, hedoniese heidene tot in die spaarsamige, self-ontkennende gelowiges se bankrekenings.

Die eerste opsie ly tot weghol-inflasie wat wel wêreldwyd waarneembaar is. Shocked

Die tweede verklaar hoekom alle ateïste sulke armgatte is.    Wink

Dus moet daar 'n Goddelike hand in die netto vloei van buit wees. Quod erat demonstrandum. Tongue

Rigil
Hoe kom 'n mens nou in verbinding met die Wêreld Bank? Hier is die oplossing! (of die rede altans) Smiley
Logged
Pages: [1]   Go Up
  Print  
GoogleTagged: vir google probleme bid gebed geld


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.229 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page March 10, 2017, 09:21:43 AM
Privacy Policy