South Africa Flag logo

South African Skeptics

October 22, 2017, 22:56:44 PM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Follow saskeptics on twitter.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: [1]   Go Down
  Print  
Author Topic:

Breinwedloop 2014

 (Read 2542 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
brianvds
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-0
Offline Offline

Posts: 1579



WWW
« on: January 24, 2014, 17:59:37 PM »

Hier gaat ons alweer:

http://www.litnet.co.za/Article/brief-breinwedloop-2014

Sedert die Afrikaners hul politieke mag verloor het, het daar skynbaar 'n liederlike epidemie van Creutzfeld-Jakob-siekte onder die hele lot van ons uitgebreek.
Logged
The Vulcan
Shipmate
Full Member
***

Skeptical ability: +3/-0
Offline Offline

Posts: 230



WWW
« Reply #1 on: January 25, 2014, 08:13:50 AM »

Hier gaat ons alweer:

http://www.litnet.co.za/Article/brief-breinwedloop-2014

Sedert die Afrikaners hul politieke mag verloor het, het daar skynbaar 'n liederlike epidemie van Creutzfeld-Jakob-siekte onder die hele lot van ons uitgebreek.



LOL, geen idee wat dit was nie, totdat ek na wiki geluister het:

Wikidpedia sê:
Quote
CJD is at times called a human form of mad cow disease...]


... wat kan ek sê? Small things amuse small  minds.. hoef glad nie verder te gelees het as dit nie ROTFL Grin Grin Grin Grin Wat my betref is dit nou AL wat ek van CJD ooit hoef te weet.... LOL Grin

Quote
Die kerk word ook skerp aangespreek. Waarom ontvang minder dan 5% mense waarvoor gebid word genesing? Want die kerk bid oor die liggaam terwyl die gees van die mens siek is. Gaan maak eers jou saak reg


Volgens my ervaring voel die kerk maar vlenters oor jou fisiese wese, hulle is net gepla oor jou spirituele wel behae, en hulle koffers natuurlik, die bietjie goeie dinge wat hulle wel bydra tot die samelewing soos hulle gunsteling voedsel programme, is maar net goeie PR, niks veel meer as dit nie, die feit dat hulle gewoonlik hierdie tipe goed gebruik om Jesus in mense se kele af te druk benadruk net hierdie persepsie van my. Ou moedertjie Teresa maak 'n goeie punt van wat ek bedoel.

Anyway dink ek het hierdie Trienie al op Litnet baie gesien en sy hel nogal baie eenkant oor. Die feit dat sy die engelse terme gebruik soos die "mind-body-konneksie" is, vir my ten minste, 'n aanwysing dat hierdie idees regtig nie hare is nie, maar dat sy eerder maar net oorvertel wat in hierdie "new-age" snert rondgaan, laat my dink aan goed soos "The Secret" en Oprah Winfrey Grin Deepak Chopra enige iemand?
« Last Edit: January 25, 2014, 09:06:38 AM by The Vulcan » Logged
Marius
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-0
Offline Offline

Posts: 21


« Reply #2 on: January 27, 2014, 11:10:34 AM »

Quote
laat my dink aan goed soos "The Secret" en Oprah Winfrey Grin Deepak Chopra enige iemand?
Jip. Wat is 'n goeie afrikaanse weergawe vir "weapons' grade facepalm", want dit is die eerste woord wat in my gedagtes gespring het.
Logged
The Vulcan
Shipmate
Full Member
***

Skeptical ability: +3/-0
Offline Offline

Posts: 230



WWW
« Reply #3 on: January 30, 2014, 12:08:18 PM »

Jip. Wat is 'n goeie afrikaanse weergawe vir "weapons' grade facepalm", want dit is die eerste woord wat in my gedagtes gespring het.


Geen idee nie, maar "actions speak louder than words"
FACEPALM!
Logged
Mefiante
Defollyant Iconoclast
Hero Member
*****

Skeptical ability: +60/-9
Offline Offline

Posts: 3683


In solidarity with rwenzori: Κοπρος φανεται


WWW
« Reply #4 on: January 30, 2014, 13:30:20 PM »

Trienie Mahne is so mal, besete en onbevoeg soos die spreekwoordelike kolhaas op tik.  Sy maak dit perfek duidelik met haar reaksie op die ander kommentare wat gelewer is by die artikel wat sy saamgeflans het.

'Luthon64
Logged
brianvds
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-0
Offline Offline

Posts: 1579



WWW
« Reply #5 on: January 30, 2014, 14:56:06 PM »


Logged
Marius
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-0
Offline Offline

Posts: 21


« Reply #6 on: January 31, 2014, 10:52:30 AM »

Vulcan, daai video is briljant. Ek luister weekliks na Seth se podcast, kan dit nogal aanbeveel.
Logged
The Vulcan
Shipmate
Full Member
***

Skeptical ability: +3/-0
Offline Offline

Posts: 230



WWW
« Reply #7 on: January 31, 2014, 12:44:32 PM »

Ja, ek luister ook graag na hom, ek is mal oor sy menswees en is een van die min potgooie wat nogal daardie sy van die ongelowige gemeenskap wys, ek het eens vir 'n tydjie na living after faith (Download eerst potgooi) geluister, maar dit het blykbaar dood geloop. Verder as dit is daar maar talle vuur-spuwers wat nog altyd vele pret is en ek ook geniet.

Logged
Pages: [1]   Go Up
  Print  
GoogleTagged: skeptic google


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.311 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page October 15, 2017, 08:50:07 AM
Privacy Policy