Christenskap van vandag en die Kerk

<< < (4/5) > >>

Rigil Kent (April 28, 2009, 15:50:11 PM):
Quote
Die dwaas sê in sy hart: Daar is geen God nie! Hulle het sleg gehandel en hul onreg afskuwelik gemaak; daar is niemand wat goed doen nie.

En wat presies, mnr Wilde, is jou definisie van "goed doen"? Hoe "goed", volgens jou, is sulke God-geinspireerde dade soos menslike brandoffers, babamoord, plundery en verkragting? Hoe sal hierdie "dwaas" in jou bybelversie ooit naastenby kan kompeteer met die aktiwiteite van jou liefdevolle God?

Mintaka
Mefiante (April 28, 2009, 23:20:58 PM):
…en dít is dan seker die eerste en laaste wat ons van Oscar se gekreun in die woesteny sal hoor.

'Luthon64
bluegray (April 29, 2009, 09:46:23 AM):
Psa 53:1 Die dwaas sê in sy hart: Daar is geen God nie! Hulle het sleg gehandel en hul onreg afskuwelik gemaak; daar is niemand wat goed doen nie.

Mat 5:22: ...en elkeen wat sê: Jou dwaas! moet verantwoording doen in die helse vuur.
Rigil Kent (April 29, 2009, 10:07:37 AM):
LOL! ;D Touche Bluegray! Jy moet erken, die Bybel het iets vir almal!

Mintaka
Sentinel (April 30, 2009, 00:41:17 AM):
Psa 53:1 Die dwaas sê in sy hart: Daar is geen God nie! Hulle het sleg gehandel en hul onreg afskuwelik gemaak; daar is niemand wat goed doen nie.

Mat 5:22: ...en elkeen wat sê: Jou dwaas! moet verantwoording doen in die helse vuur.


Perfekte antwoord, Bluegray.

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page