South Africa Flag logo

South African Skeptics

February 20, 2018, 15:36:15 PM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Please read the posting guidelines before posting.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: 1 [2]  All   Go Down
  Print  
Author Topic:

Christenskap van vandag en die Kerk

 (Read 12454 times)
Description: Die skokkende waarheid
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-3
Offline Offline

Posts: 2428


Three men make a tiger.


« Reply #15 on: April 28, 2009, 15:50:11 PM »

Quote
Die dwaas sê in sy hart: Daar is geen God nie! Hulle het sleg gehandel en hul onreg afskuwelik gemaak; daar is niemand wat goed doen nie.

En wat presies, mnr Wilde, is jou definisie van "goed doen"? Hoe "goed", volgens jou,  is sulke God-geinspireerde dade soos menslike brandoffers, babamoord, plundery  en verkragting? Hoe sal hierdie "dwaas" in jou bybelversie ooit naastenby kan kompeteer met die aktiwiteite van jou liefdevolle God?

Mintaka
Logged
Mefiante
Defollyant Iconoclast
Hero Member
*****

Skeptical ability: +61/-9
Offline Offline

Posts: 3706


In solidarity with rwenzori: Κοπρος φανεται


WWW
« Reply #16 on: April 28, 2009, 23:20:58 PM »

…en dít is dan seker die eerste en laaste wat ons van Oscar se gekreun in die woesteny sal hoor.

'Luthon64
Logged
bluegray
Administrator
Hero Member
*****

Skeptical ability: +9/-3
Offline Offline

Posts: 1107



saskeptics
WWW
« Reply #17 on: April 29, 2009, 09:46:23 AM »

Psa 53:1 Die dwaas sê in sy hart: Daar is geen God nie! Hulle het sleg gehandel en hul onreg afskuwelik gemaak; daar is niemand wat goed doen nie.

Mat 5:22: ...en elkeen wat sê: Jou dwaas! moet verantwoording doen in die helse vuur.
Logged
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-3
Offline Offline

Posts: 2428


Three men make a tiger.


« Reply #18 on: April 29, 2009, 10:07:37 AM »

LOL! Grin Touche Bluegray! Jy moet erken, die Bybel het iets vir almal!

Mintaka
Logged
Sentinel
Sr. Member
****

Skeptical ability: +7/-0
Offline Offline

Posts: 257


Hellbound Sentry


« Reply #19 on: April 30, 2009, 00:41:17 AM »

Psa 53:1 Die dwaas sê in sy hart: Daar is geen God nie! Hulle het sleg gehandel en hul onreg afskuwelik gemaak; daar is niemand wat goed doen nie.

Mat 5:22: ...en elkeen wat sê: Jou dwaas! moet verantwoording doen in die helse vuur.


Perfekte antwoord, Bluegray.
Logged
Armando
Newbie
*

Skeptical ability: +2/-0
Offline Offline

Posts: 23


« Reply #20 on: April 30, 2009, 19:31:17 PM »

"Voice crying in the wild": Sê asb vir my na aanleiding van jou aanhaling: Is daar geen een van ons wat goed doen of gedoen het nie ("ons" synde nou die ongelowiges in hierdie forum), en is jy bereid om die aanhaling, wat jy jou eie maak, in die openbaar (op hierdie forum) te verdedig? Dit gaan, sonder sê, dat jy die "goed" wat jy, as gelowige,  doen of gedoen het, ook sal moet uitpak hierso dat ons, wat "geen goed doen nie", kan sien wat dit is wat julle wel goed doen en vergelyk met wat ons nie doen nie. As jy verstaan wat ek bedoel  Grin.
Armando. 
Logged
Pages: 1 [2]  All   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.221 seconds with 24 sceptic queries.
Google visited last this page December 17, 2017, 00:53:52 AM
Privacy Policy