South Africa Flag logo

South African Skeptics

July 16, 2018, 06:49:08 AM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Follow saskeptics on twitter.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: 1 [2]  All   Go Down
  Print  
Author Topic:

Daar is nie pille vir stupid nie

 (Read 6096 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1367


I think therefor I am, I think


« Reply #15 on: November 03, 2010, 09:32:43 AM »

'n familielid se kommentaar...jisses waar's die pille vir stupid?
Quote
elke mens se realiteit verskil ook van 'n ander sin uncle B. Realiteit is ook maar net 'n persepsie, partykeer waar en partykeer vals. Maar science is goed, hulle leer elke dag bietjie meer en meer van materie wat eeue gelede reeds geskape is deur 'n meester brein. Die scientists is soos apies wat rondkrap in 'n hooi mied vir clues van wat nou eintlik aan gaan, maar dan weet hulle nog steeds nie lekker nie, dan raak hulle geweldig confused ook nog!:) science is baie goed want hulle het ons almal al bietjie beter laat verstaan van hoe 'n verskriklike wonderwerk die skepping is!
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #16 on: November 03, 2010, 09:49:02 AM »

ek moet se, my geduld met deur die kak mense raak nou op.
gistraant, word ek uitgenooi na carolling vir krismis.  nou ek ken die girl nie, en dis my sleepsel se tjommie van jarre terug.  en voor ek myself kon keer, seg ek 'carolling, as in singing to god?'
sy seg toe, 'yes, that kinda what xmas is about...'
moerse dilemma of ek haar nou in 'n debat oor waar krismis nou eintlik vandaan kom wou intrek, toe dog ek, fokkit.  ek is te moeg, te gatvol, en mense te deur die kak, om myself op te werk vir daai argument.
Logged
Mefiante
Defollyant Iconoclast
Hero Member
*****

Skeptical ability: +61/-9
Offline Offline

Posts: 3728


In solidarity with rwenzori: Κοπρος φανεται


WWW
« Reply #17 on: November 03, 2010, 10:11:22 AM »

Brian, dit is, kras gestel, uiters gemoedsbekakkend.  Die mensdom het daai pille nou rêrig nodig.  Of ten minste pille wat sorg dat mense wat sulke onsin kwytraak onmiddelik naar laat voel.

'Luthon64
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #18 on: November 03, 2010, 10:15:27 AM »

gemoedsbekakkend. 

ossum    Grin
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1367


I think therefor I am, I think


« Reply #19 on: November 03, 2010, 10:55:47 AM »

fokkenossum!
Logged
Pages: 1 [2]  All   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.594 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page July 06, 2018, 19:29:46 PM
Privacy Policy