Daar is nie pille vir stupid nie

(1/4) > >>

GCG (July 20, 2010, 13:58:13 PM):
Klomp wit afrikans neuk die Karoo in om die 'nag van die lang messe' te ontduik.
assefokkenblief.
want, jy sien, die bybel se so. want op een of ander stadium het moses of noag of wie die donner ookal, die Israeliete geseg hulle moet hulle Playstations en Ipods oppak want hulle gaan lank deur die woestyd neuk.
nou vra ek, waar val die wetters uit?
vir hoe lank nou wag ons almal in spanning vir ou Siener Watshisname om ons nagmerries te laat waar word. ek dog ons sou al almal gevrek het teen 1994. ek wonder hoeveel mense chow nog baked beans van toe af uit die spens.
hierdie klomp is wragtag war-mongers. hulle is net so erg soos die malema-crowd. die meeste van suid afrika wil net in vrede saamleef.
http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/Suidlanders-gereed-om-pad-te-vat-20100716
Faerie (July 20, 2010, 14:20:16 PM):
Het vanoggend met 'n geligde wenkbrou die dinge so bekyk. My einste boetie is mos deel van hierdie nuwe neiging. Leer die kleintjies ook 'n paar aardige dinge in die proses.

Laat hulle Karoo toe neuk, miskien bring hulle reen na die dorre aarde daar. Het maar min tyd vir dom-onnosel.

Hoekom is dit nou juis net die afrikaners wat so kop-bedonnerd raak? Het Engelsmanne net beter gene ge-erf dat hulle nie so regs hel nie? Ag nee jissie man, geen wonder ek het uit die kultuur uit gevlug en my kinders Engels loop staan grootmaak nie....
GCG (July 20, 2010, 15:00:47 PM):
maar smaak dit jou nie so 'n lekker cult smakie nie?
wie was daai dude wat al die mense na hierdie godsverlate plek toe gesleep het, babies met almal gehad het nie, en toe almal laat gif drink het nie.
en hoeveel ander weirdos wat met een of ander moerse storie vorendag gekom het nie.
dit soek mos nou kak?
daar is die stix, wie gaan wet handhaaf? wie gaan keer dat mans hulle vrouens blixems? dat kinders molesteer word? dat oumense mishandel word? dat iemand met iemand anders se vrou slaap?
nee man, dis 'n verskoning om soos hippies te lewe. en since ek niks teen hippies het nie, skeem ek hulle soek net 'n verskoning om onder die wet uit te hol.
hoekom neuk hulle nie net orania toe nie? daar is mos nou klaar die anti-swart neiging wat daar aangaan. so gaan trek in by julle tjommies.
en is dit nie effe wet dat kinders in die skool moet wees nie? wie presies gaan daai kinders leer? hulle deur die kak ouers?
en gaan hulle nou laer trek met hulle ford escorts en isuzu bakkies om die swart gevaar uit te hou?
dis so groot grap, maar dit maak my kruis bemoerd.
Brian (July 20, 2010, 15:41:03 PM):
boetie maak vir baba bang! Dis wonderlik hoe mense meegesleur word deur 'n paar bedonderde mense wat driftig (soos ons oorle oom ET) te velde trek teen die swart gevaar. Ek onthou hoe ons fokken bang in die destydse SWA op ons plaas, in die nag met gewere gesit en wag het vir die valskermtroepe van die VVO wat ons sou binneval en oorrompel het...ek't amper my swaer des moers geskiet met 'n .303 toe hy my laat skrik het. Maar soos jy se laat hulle Karoo toe waai...dis donners koud daar en die land vat nie kak van kabouters nie!
Brian (July 20, 2010, 15:55:08 PM):
die joke is natuurlik nou dat ek 'n konsultant is vir die VVO en nou val ek anner lande in met my laptop en swart tassie!!! (wtf!!)

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page