Daars 'n spook in my huis....

<< < (2/2)

GCG (January 25, 2011, 13:43:31 PM):
shame, party mense kan maar nie cope nie. ek was self skuldig dat ek geld spandeer het op psychics of met my pa te praat. maar dit het my meer upset as iets anders, dis soos 'n drug. mens klou vas.
en ek moet se, vandag ek hier op die forum gekom het, het ek sommer daai kak laat vaar. my dilusions oor my pa het ook sommer sy gat gesien. my pa was 'n ass. en hoekom de hel wil ek nou sit en geld mors op een of ander seance?

Navigation

[0] Message Index

[*] Previous page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page