South Africa Flag logo

South African Skeptics

April 24, 2019, 22:45:06 PM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Please read the forum rules before posting.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: [1]   Go Down
  Print  
Author Topic:

TV maak kind boef

 (Read 524 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
brianvds
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-0
Offline Offline

Posts: 1777



WWW
« on: February 20, 2013, 05:19:43 AM »

Nie dat ek juis 'n voorstander van TV is nie, maar hier is nou nog 'n voorbeeld van 'n naïewe korrelasiestudie sonder enige beduidende substansie:

TV maak kind boef

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/TV-maak-kind-boef-20130219

Die probleem in die wetenskap vandag is nie te min fondse nie, maar te veel. Elke Jan Rap en sy span is nou "navorsers," en meer en meer "navorsing" bestaan uit hierdie tipe van ding. Steeds groter kwantiteit en steeds laer kwaliteit. Waar is die goeie ou dae toe 'n patentklerk of 'n teoloog wat 'n natuurhistorikus op 'n skip geword het, in sy eie tyd en sonder grootskaalse befondsing dinge deeglik kon deurdink sonder om onder groot druk te wees om ten alle koste so gou moontlik iets te moet publiseer?

Logged
Pages: [1]   Go Up
  Print  

 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.222 seconds with 24 sceptic queries.
Google visited last this page September 08, 2018, 08:42:31 AM
Privacy Policy