South Africa Flag logo

South African Skeptics

March 21, 2019, 23:38:51 PM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Please read the posting guidelines before posting.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: 1 [2]  All   Go Down
  Print  
Author Topic:

Dalk is aarde in ses heelal-dae geskape

 (Read 2322 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
coelacanth
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-0
Offline Offline

Posts: 19



« Reply #15 on: February 01, 2013, 11:45:21 AM »

Wanneer dit by hulle geloof kom, het sulke gelowiges die houding dat niks rasioneel bevraagteken mag word nie.  Dan word dit voorgehou as `n deug om onbewese aansprake te glo – hoe meer verregaande, hoe dieper is die geloof en hoe meer prysenswaardig.  Wanneer geloof by die voordeur instap, word logika by die agterdeur uitgesmyt.

Jy het gelyk. Maar elkeen gelowige weet dat hy 'n huis of 'n brug moet bouw naar die regels van wetenskap en nie towery nie, en dat hulle motor geen magic kan doen nie, byvoorbeeld ry, of nog beter, vlieg sonder gasoline. 
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1367


I think therefor I am, I think


« Reply #16 on: February 01, 2013, 15:35:30 PM »

Quote
Baie waar. Maar in alle regverdigheid, my eie versameling van Solly Ozrovech-boeke is maar self ook aan die dun kant ...

Miskien maar ek het seker 7 bybels in my huis plus baie teologiese ontledings wat ek benodig het toe ek navorsing gedoen het vir my boek. Ek geniet dit baie om gelowiges uit te daag om aanhalings uit die bybel te haal as hulle gereeld in diskussie ophaal: "O maar die Bybel het dit of dat voorspel!" Nog nie een maal kon hulle dit doen nie!
Quote
Maar elkeen gelowige weet dat hy 'n huis of 'n brug moet bouw naar die regels van wetenskap en nie towery nie, en dat hulle motor geen magic kan doen nie, byvoorbeeld ry, of nog beter, vlieg sonder gasoline.
...nee hulle ken daardie argument wel...antwoord: "Die liewe Here het ons die verstand gegee om dit te skep/produseer"
Logged
Pages: 1 [2]  All   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.272 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page November 11, 2018, 10:06:06 AM
Privacy Policy