Die einde is naby - 21 Mei 2011

<< < (9/14) > >>

Brian (May 19, 2011, 09:40:44 AM):
and the Teapot Atheist says:
Quote
This is what a sane response to Camping looks like. It isn't saying, no, he's got the Bible wrong, its that he might very well have the Bible totally right, but who cares? The Bible tells us that the universe is 6,000 years old and was formed in a week. It tells us that language diversity comes from a smitten skyscraper and that human ethnic variance came from Noah's family. It tells us that leprosy can be cured by bird blood, that pi=3, that the world would end within a generation of Jesus's death, and that a dragon will swipe a third of the stars from the sky with its tail at the end of the world. This is comedy. Forget correcting Camping on the Bible's specifics: lets correct the Christians on using the Bible at all.
cyghost (May 20, 2011, 08:44:17 AM):
Die Tyd is Naai

Ek sit met 'n dilemma - ek skryf Dinsdag 'n eksamen en het nog nie begin leer nie. Ek wou môre begin het maar dink dit is heeltemal sinneloos gesien in die lig van die einde van die wêreld môre een of ander tyd. Aan die ander kant wil ek nie die tyd regtig verloor indien die wêreld maar net gaan voortbestaan nie.

Het enige iemand 'n tyd wanneer om die Gebeurtenis te verwag? Dan kan ek indien die uur aanbreek sonder fanfare, nog 'n paar uur studie inkry?
GCG (May 20, 2011, 08:50:17 AM):
supposedly gaan net 5000 lucky ones ge-rapture word. die res van ons is business as usual. en seriously, as 5000 mense skielik verdwyn, wie-de-fok gaan agterkom? die res van ons sal deal met earthquakes and whatnot. en supposedly, is ons klomp hier in die south heel ok. nie vreeslik tectonic action nie, omtrent niks geothermal goodies nie (to my infinite dispair), en in elke dooms-day scenario wat ek al om tv gecheck het, is ons klomp hier heel goed af.
so, bring it bitch.
cyghost (May 20, 2011, 08:54:11 AM):
Net 5000? So dit is nie die 144 000 van die JW's nie?

hmm, ek dink nie ek gaan kan studeer met aardbewings en uitbarstende vulkane nie.

So hoe lank na die gebeurtenis gaan ons moet voort sleep hieronder in die Suide? Verbrokkel die hele planeet dan nie? Effe teleurstellend in die groter skema....
Faerie (May 20, 2011, 08:55:06 AM):
Gaan swot maar vir daai eksamen Cyghost, die wereld vergaan nie more nie, slegs die rapture neem plaas, die wereld gaan eers apparantly vergaan die 21ste Oktober, presies 5 maande later. Jy might as well plan for the future.

supposedly gaan net 5000 lucky ones ge-rapture word.


Wats so lucky aan harp speel op 'n wolkie???? Dit klink sieldodend vir my.

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page