Die einde is naby - 21 Mei 2011

<< < (10/14) > >>

GCG (May 20, 2011, 08:56:17 AM):
supposedly, is dit 'n laaaaang affere na die special klompie hemel toe ge-cart is. iets soos 2000 jaar van hel op aarde. niks nuuts dan nie. ek sou ook eerder 'n spectacular kablooeye verkies het.
cyghost (May 20, 2011, 09:00:35 AM):
Gaan swot maar vir daai eksamen Cyghost,

:-[
GCG (May 20, 2011, 15:37:25 PM):
ek wonder nou, as daar op een of ander stadium 'n moerse stuk klip na die aarde se kant kom, sal die governments even iets se? of sal hulle so stil-stil plan maak om die ding te divert/destroy, of plan maak vir al die belangrike mense om op die maan te gaan bly. en die res van ons om letterlik 'n lightbulb moment te he as die shockwave die heilige kak uit jou donner.
Brian (May 20, 2011, 16:07:37 PM):
Ek dink jy kyk te veel scifi movies...as die groot klip kom se die wyse mense sal ons amper nie eers weet daarvan nie want 'n asteroide weerkaats lig baie sleg so die ding sal in ons in donner voordat ons boe of bah kan se... :/
GCG (May 20, 2011, 16:25:30 PM):
maar track ons nasa gesiggies nie objects space nie, meestal russian missiles, maar ek hoor gereeld dat die of dat stuk klip ons met hoeveel myle gemis het of whatver.

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page