South Africa Flag logo

South African Skeptics

December 14, 2018, 23:28:53 PM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Follow saskeptics on twitter.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: 1 ... 3 4 [5]   Go Down
  Print  
Author Topic:

Die einde is naby - 21 Mei 2011

 (Read 24141 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-1
Offline Offline

Posts: 2960



« Reply #60 on: May 24, 2011, 15:34:50 PM »

I weep for the stupidity of humanity... Can we have eugenics now please? I volunteer to be the prime arbitrator.
Logged
Majin
Jr. Member
**

Skeptical ability: +1/-0
Offline Offline

Posts: 78



« Reply #61 on: May 24, 2011, 23:12:35 PM »

As ek hom ontmoet het met sy pamflet sou ek in sy gesig gelag het. Dis net lagwekkend hoe hierdie mense blindelings glo. Selfs na die aarde ni vergaan het.
Logged
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2099



« Reply #62 on: May 25, 2011, 07:57:08 AM »

*facedesk*
http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Vergewe-ons-20110524

Quote
‘Vergewe ons’
2011-05-24 21:50
 

Nelspruit. – “Ons is geestelike hoere. Ons het gesondig deur mense te verwar.”


Umm??? Ja?

Quote

“Ons smeek om vergifnis by God.  Dit is duidelik dat ons inligting wat in die Bybel is verkeerd vertolk het en daarmee mense op straat laat rondhol het.”

Coetzee en sy “broers” het gister op ’n mediakonferensie in hul klein kantoortjie in Samora Machelrylaan, Nelspruit, aan die media probeer verduidelik wat Saterdag nie gebeur het nie.


Bwhahahhahahaaa!!!

Quote

“Ons is wêreldwyd sedert Sondag druk besig om weer ’n studie van die Bybel te maak om vas te stel wat volgende gebeur. Ons het dit wat daar staan verkeerd geïnterpreteer.”


My goedige fok.... besef tog net dat jy dom-onnosel is.

Quote
Hy het egter volgehou die datum van die wegraping (21 Mei) “is vas” en dat dit steeds deel uitmaak van die aanloop tot die einde van die wêreld.


HUH?Huh? 

Quote

Coetzee verkondig steeds dat die wêreld op 21 Oktober deur “swael en vuur” vernietig sal word.

“Ons weet ons is die grootste fools op straat. Maar ons weet dat daar nou ten minste ’n stewige grondslag gelê is vir die einddatum.”
Volgens Coetzee was hulle oor twee aspekte verkeerd: die wegraping en die aardbewing.


HUUUUUUHHHHH?Huh???

Quote
Terwyl hulle Saterdag in die hotel in Johannesburg op die einde gewag het, was hulle nie bang nie. “Daar was vrede in ons harte. Maar toe niks gebeur nie, het vrees ingegryp en ons het bang geword.”

Sy seuns, Johan (22) en Joubert (21), het die internet Saterdagnag voortdurend dopgehou op soek na tekens van aardbewings.

“Hulle het my omstreeks 01:30 wakker gemaak en gesê: ‘Hier kom dit nou.’ Dit was toe hulle tekens op die internet gesien het van aardbewings in Nieu-Seeland.”


Soms wens ek daar is 'n hel, twee gesonde jong seuns is in hulle moer in ge-indoktrineer en useless vir die toekoms.

Quote
Coetzee het tydens die mediakonferensie in ’n stadium in trane uitgebars.

“Ons smeek God om vergifnis. Blameer my. Ek was eintlik baie onkundig oor die hele situasie.”


Shamepies, my hartjie bloei.


Quote
Hy het ook sterk teen leraars uitgevaar.

“In die kerke lieg hulle vir die mense. Satan sit in die kerk en hulle besef dit nie.”


WTF?Huh?? Dude, gaan loop check die badkamerspieel, daars 'n balk in jou oog....

Quote

Op ’n vraag van Beeld of hulle op 22 Oktober weer ’n mediakonferensie gaan hou, het hy beslis geantwoord: “Nee. Kom ons kyk wat gebeur.”



*sigh*
Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1404


Carpe diem


« Reply #63 on: May 25, 2011, 09:24:30 AM »

Quote
Kerkmense spot hom die meeste oor ‘oordeelsdag’
Die fokin ironie!

En die twee briewe van Estelle Kellerman en Robert Nel onderstreep dit deeglik - ons glo kak so dalk is die kak wat hierdie betottelde Camping en sy volgelinge verkondig moontlik waar...  Roll Eyes

Goeie God, nou moet ons dit weer deur gaan in Oktober - êrens langs die pad gaan die humor uit die spul stront verdwyn vir my en humor is al wat my min hare red op die stadium!



Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #64 on: May 25, 2011, 09:50:00 AM »

Quote
Quote
Terwyl hulle Saterdag in die hotel in Johannesburg op die einde gewag het, was hulle nie bang nie. “Daar was vrede in ons harte. Maar toe niks gebeur nie, het vrees ingegryp en ons het bang geword.”

Sy seuns, Johan (22) en Joubert (21), het die internet Saterdagnag voortdurend dopgehou op soek na tekens van aardbewings.

“Hulle het my omstreeks 01:30 wakker gemaak en gesê: ‘Hier kom dit nou.’ Dit was toe hulle tekens op die internet gesien het van aardbewings in Nieu-Seeland.”


Soms wens ek daar is 'n hel, twee gesonde jong seuns is in hulle moer in ge-indoktrineer en useless vir die toekoms.

ex-fokken-actly
Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1404


Carpe diem


« Reply #65 on: August 29, 2011, 10:44:55 AM »

ek wil net sê, Oktober is om die draai!   Angel
Logged
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2099



« Reply #66 on: August 29, 2011, 11:28:02 AM »

Sh*t, I invited my mother in law for a visit on the 30th October. Sy sal beslis weggeraap word, fundie of note. Ek het nog gedink ek moet iets Halloweenish doen net om haar te irriteer en my swaer se kinders in die verderf in te lei - altwee bloedjies gaan met die nonne skool.

Dink julle daar gaan Zombies wees?
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #67 on: August 29, 2011, 11:54:54 AM »

jippie.  ek word sommer nat van anticipation.
Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1404


Carpe diem


« Reply #68 on: August 29, 2011, 12:01:15 PM »

Dink julle daar gaan Zombies wees?
Ongetwyfeld.

Dit is dan ook al waarvoor ek nog uitsien!!
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #69 on: August 29, 2011, 14:22:16 PM »

ek het my tiger crane kata mooi ge-oefen, met ketana.  daai zombies gaan klippe kak.
Logged
Pages: 1 ... 3 4 [5]   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 3.885 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page Yesterday at 05:00:13
Privacy Policy