South Africa Flag logo

South African Skeptics

October 14, 2019, 13:22:52 PM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Follow saskeptics on twitter.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: 1 2 3 [4] 5   Go Down
  Print  
Author Topic:

Die einde is naby - 21 Mei 2011

 (Read 24738 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #45 on: May 20, 2011, 08:56:17 AM »

supposedly, is dit 'n laaaaang affere na die special klompie hemel toe ge-cart is.  iets soos 2000 jaar van hel op aarde.  niks nuuts dan nie.  ek sou ook eerder 'n spectacular kablooeye verkies het.
Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1409


Carpe diem


« Reply #46 on: May 20, 2011, 09:00:35 AM »

Gaan swot maar vir daai eksamen Cyghost,

 Embarrassed
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #47 on: May 20, 2011, 15:37:25 PM »

ek wonder nou, as daar op een of ander stadium 'n moerse stuk klip na die aarde se kant kom, sal die governments even iets se?  of sal hulle so stil-stil plan maak om die ding te divert/destroy, of plan maak vir al die belangrike mense om op die maan te gaan bly.  en die res van ons om letterlik 'n lightbulb moment te he as die shockwave die heilige kak uit jou donner.
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1367


I think therefor I am, I think


« Reply #48 on: May 20, 2011, 16:07:37 PM »

Ek dink jy kyk te veel scifi movies...as die groot klip kom se die wyse mense sal ons amper nie eers weet daarvan nie want 'n asteroide weerkaats lig baie sleg so die ding sal in ons in donner voordat ons boe of bah kan se... Undecided
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #49 on: May 20, 2011, 16:25:30 PM »

maar track ons nasa gesiggies nie objects space nie, meestal russian missiles, maar ek hoor gereeld dat die of dat stuk klip ons met hoeveel myle gemis het of whatver.
Logged
Mandarb
Sr. Member
****

Skeptical ability: +3/-0
Offline Offline

Posts: 258



« Reply #50 on: May 21, 2011, 11:20:41 AM »

Ja hulle doen wat hulle kan, maar meeste van die tyd is dit amateure wat dit optel, en baie keer sien ons eers die klip nadat hy verby is. Omdat sulke goed so donker is sien ons net party van hulle.
Logged
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2112



« Reply #51 on: May 23, 2011, 07:32:01 AM »

lightbulb moment te he as die shockwave die heilige kak uit jou donner.

 Cheesy Cheesy Cheesy
Logged
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2112



« Reply #52 on: May 24, 2011, 07:44:14 AM »

Quote
Kerkmense spot hom die meeste oor ‘oordeelsdag’
2011-05-23 21:21
 
Nou is dit terug na die Skrif om te gaan kyk waar hulle dit verkeerd verstaan het. Hulle moet hulself deur die Skrif laat korrigeer.

So sê mnr. Johannes Coetzee, ’n ondersteuner van die boodskap van die Amerikaanse TV-evangelis Harold Camping, wie se boodskap dat daar op 21 Mei ’n groot aardbewing en wegraping van gelowiges sou wees, verkeerd bewys is. Coetzee het gister gesê hulle is teleurgesteld, maar dit gaan steeds goed.

Hy meen mense wat soos hy dink, is nou in dieselfde posisie as wat Jesus se dissipels was toe Hy gekruisig is terwyl hulle verwag het Hy sou koning word.

Hy erken dat hulle verkeerd was en vra om verskoning, maar sê dit was net met sekere aspekte, soos die wegraping en aardbewing. Hy is oortuig dat daar iets baie belangriks in die gees gebeur het. Daar het ’n enorme wêreldwye proklamasie plaasgevind dat die einde naby is.

Hy verwys na die gelykenis van die vyf wyse en vyf dwase maagde waarin daar gesê word die bruidegom het getalm. Hulle probeer nou peil waarom Hy talm. Coetzee bly oortuig dat die finale einde van die wêreld op 21 Oktober gaan aanbreek wanneer dit met vuur en swael verteer sal word. Hy sê hul hotelrekening en elke ander rekening is volledig vereffen.

Hy is materieel swakker af as vroeër, maar hy het nou skatte in die hemel. Hy wil geen ander God dien nie. Terug kerk toe sal hy egter nooit nie.

Hy beleef die ergste veroordeling en spot juis van kerkmense


Amper siestog.... nie heeltemal nie, dis moeilik om jammer te voel vir stupid.

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Kerkmense-spot-hom-die-meeste-oor-oordeelsdag-20110523
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #53 on: May 24, 2011, 09:00:47 AM »

daar's nie pille vir dom nie
Logged
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2112



« Reply #54 on: May 24, 2011, 09:05:46 AM »



 Tongue
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #55 on: May 24, 2011, 10:50:13 AM »

daai dude behoort 'n medal te kry!! Grin Grin Grin Grin Grin Grin Grin Grin Grin Grin Grin Grin Grin Grin Grin
Logged
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-1
Online Online

Posts: 3094



« Reply #56 on: May 24, 2011, 10:52:44 AM »

Logged
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2112



« Reply #57 on: May 24, 2011, 11:00:12 AM »

Ag junne, kyk die skoentjies en die antie met haar brakkie!!!

 Grin
Logged
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2112



« Reply #58 on: May 24, 2011, 11:15:33 AM »

ag frek, nou is dit Jannie Jammergat en Berta Bitterpis se beurt:

Quote
Dit was net die foon, net die wind
deur Estelle Kellerman
 2011-05-22 18:36
 

Ek skryf vanoggend, die Sondag ná 21 Mei, ’n brief vir jóú meneer, wat beweer het dat gister die oordeelsdag was.

’n Brief, nie “fancy” nie, want ek is woedend vir jou.

Ek het op 21 Mei heeldag soos ’n hen gevoel wat haar kinders onder haar vlerke wou hou en beskerm. Ek was so bang.

Ek is lief vir my Here en het baie gebid dat ons tog veilig bly. Ek glo altyd in Sy liefde, barmhartigheid en almagtigheid. Wat moet Hy nie nou van my dink nie, ek het Hom wantrou.

Ek kon nie gisteraand slaap nie. Het die skaduwee buite dopgehou, het lig gesien, maar ek het besef dis die selfoon. My seun het ’n nagmerrie gehad – ek het gedink dit is dit... maar hy het net gedroom.

Sien meneer, ek het ook dalk tekens gesien, maar het nie vir buurman wakker geklop en gesê daar is oorlog in ons dorp nie. Dit was maar net die selfoon, dit was maar net die wind.

Ek is kwaad vir jou, meneer.

Toe ek vanoggend wakker word met voëltjies wat sing en buurman se vier honde wat blaf, voel ek skaam.

Estelle Kellerman

Wellington



en

Quote
Wag op vuur en swael eis sy tol
deur Robert Nel
 2011-05-22 18:36
 

Dit is Sondagoggend en ek is uitgeput. Ek het die hele aand, met my kop onder die kussing en in ’n koue sweet, die Onse Vader saggies geprewel.

Met die kleinste kraakgeluid of die blaf van bure se honde het ek opgespring en by die venster uitgeloer. Verwagtend om vuur en swael buite te sien wat ons buurt verswelg.

My ore was gespits vir die gekerm van stemme. My familie in Nieu-Seeland is hoogs die hel in vir my omdat ek hulle drie-uur in die oggend (by hulle) geskakel het om te hoor of die einde al daar aangebreek het.

Wat is daar van my verwag ná die volbladadvertensie in kleur (DB, 21.05) wat die volk se aandag gevestig het op die einde van die wêreld wat sou aanbreek?

Mag ek hierdie godsdienstiges vir pyn en lyding dagvaar? Verwag hulle om in die toekoms ernstig opgeneem te word?

Vir eers gaan ek druppels in my bloedbelope oë gooi en wag vir hierdie narre se encore.

Robert Nel

Strand



http://www.dieburger.com/MyDieBurger/Briewe

En die mense is nie eens skaam om hul egte name te publiseer nie....
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #59 on: May 24, 2011, 11:45:07 AM »

as jy dom is moet jy sukkel
Logged
Pages: 1 2 3 [4] 5   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.666 seconds with 24 sceptic queries.
Google visited last this page February 26, 2019, 10:48:35 AM
Privacy Policy