Die geloof in die hiernamaals

<< < (4/4)

Jane of the Jungle (September 04, 2009, 13:24:12 PM):
Lol ja Faerie 'n geval van: "Hul voel so lekka want hul lieg so lekka" ;D
Mind ova matter
cyghost (September 04, 2009, 14:27:24 PM):
Een van die eerste stukkies inligting ... het ek in Wiki gevind.
Nou voel ek soos 'n oermens :-[
BERNARD (September 16, 2009, 12:44:19 PM):
:D

Hi lol. Nou weet ek waarom ek so groot is. Ek kon nooit besef hoekom ek so vet is nie want ek eet nie baie nie maar bly gewig optel. Elke aand as ek gaan slaap loop ek dalk rond spens toe. Dit is dalk die oermens in my wat bang is iets gebeur en ek kry nie kos nie.

hahahaha

Navigation

[0] Message Index

[*] Previous page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page