South Africa Flag logo

South African Skeptics

December 14, 2019, 22:53:32 PM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Follow saskeptics on twitter.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: [1]   Go Down
  Print  
Author Topic:

Die Here sal onderwysers betaal

 (Read 1092 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Hermes
Hero Member
*****

Skeptical ability: +18/-2
Offline Offline

Posts: 1137



« on: May 06, 2011, 15:37:07 PM »

'Here sal voorsien,' hoor onnies sonder geld

2011-05-06 09:29
 
Alet Rademeyer

Johannesburg – Tydelike onderwysers in Noordwes wat nie betaal word nie, wil nie meer van amptenare hoor nie dat hulle “moet ophou om hulle te bekommer en wag dat die Here voorsien”.

Is dit nie verstommend hoe godsdienstige mense alle sin van realiteit kan verloor nie? 
Logged
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2114



« Reply #1 on: May 10, 2011, 07:16:24 AM »

Is dit nie verstommend hoe godsdienstige mense alle sin van realiteit kan verloor nie? 

Alle sin van realiteit word van kleinsbeen af uit hulle uit gebliksem, dis eintlik net tragies. Wat verstommend is, is dat 9 uit die 10 onnies dit so gaan aanvaar.... maak my sommer wil tjank van frustrasie.
Logged
ingwe
Full Member
***

Skeptical ability: +2/-0
Offline Offline

Posts: 198



« Reply #2 on: May 10, 2011, 09:14:41 AM »

In die ou dae het baie van die klien winkels n teiken teen die muur gehad wat "In God we trust, all others pay cash" gese het.Die onnies moet begin wakker word!!
Logged
Pages: [1]   Go Up
  Print  
GoogleTagged: onderwyser quote


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.597 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page May 07, 2019, 06:38:09 AM
Privacy Policy