South Africa Flag logo

South African Skeptics

October 24, 2019, 06:24:19 AM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Please read the forum rules before posting.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: 1 [2]  All   Go Down
  Print  
Author Topic:

Die konsep van gees

 (Read 5526 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-3
Offline Offline

Posts: 2460


Three men make a tiger.


« Reply #15 on: October 22, 2009, 13:30:39 PM »

kan 'n mens 'n soliede argument bou om te bewys (of teen te staan) dat daar iet soos 'n 'gees' is, as mens aanneem dat ons 'gees' definieer as  "menslike eienskappe wat hoofsaaklik te doen het met karaktertrekke en geaardheid, en wat mense van mekaar laat onderskei" ?)

Soos cyghost tereg se, is die bewys van die bestaan van gees voor die hand liggend per jou definisie daarvan.

Quote
Wat vir my interessant is, en ek het vroeër ook hierna verwys, is die maatstaf
Maatstaf waarvan, nou weer? Gees?

Quote
Afrikaans is nie my taal nie, maar ek probeer
 
Sou dit nooit kon raai nie. Jy skryf die Taal puik!

Mintaka
« Last Edit: October 22, 2009, 13:49:18 PM by Mintaka » Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1409


Carpe diem


« Reply #16 on: October 22, 2009, 13:46:05 PM »

Geen rede vir verskonings nie. Uitstekend vir iemand wat nie Afrikaans as eerste taal het nie  Wink

Logged
Lilli
Sr. Member
****

Skeptical ability: +3/-0
Offline Offline

Posts: 435



Lelani Stolp
« Reply #17 on: October 22, 2009, 14:35:36 PM »

Geen rede vir verskonings nie. Uitstekend vir iemand wat nie Afrikaans as eerste taal het nie  Wink

 Grin baie dankie, julle komplimente maak dat ek my afrikaans/engels woordeboek nog meer gaan konsulteer om te probeer byhou.   Embarrassed

Soos cyghost tereg se, is die bewys van die bestaan van gees voor die hand liggend per jou definisie daarvan.
Quote
Wat vir my interessant is, en ek het vroeër ook hierna verwys, is die maatstaf
Maatstaf waarvan, nou weer? Gees?

ek dink ons het teen die tyd vasgestel dat die gees wel bestaan, volgens die vorige definisie daarvan. ek glo nie ons kan volgens daardie definisie van 'gees' dit meet nie, maar wel die belangrikheid van die faktore wat dit beinvloed. (genetieka teeoor omstandighede) Deur dit te doen (indien moontlik) sal ons dalk beter begrip hê oor waarvan ons praat wanneer ons na 'gees' verwys, en sodoende "onnodige debat vermy"  Wink


Logged
Lilli
Sr. Member
****

Skeptical ability: +3/-0
Offline Offline

Posts: 435



Lelani Stolp
« Reply #18 on: October 22, 2009, 14:58:19 PM »

Ek kan dit ook seker anders stel, en laat ons ook nie vergeet waar hierdie gesprek begin het nie - die vraag was: "Is gees die essensie van die mens, of iets wat net kan bestaan wanneer dit op die fondasie van geloof gebou word, en nie sonder geloof kan bestaan nie?"

om hierdie vraag te kan aanspreek dink ek mens moet 'n duidelike definisie hê van wat bedoel word met 'gees'. en net ter duidelikheid - ek dink ons het reeds vas gestel dat gees in hierdie konteks niks met geloof uit te waai het nie.
volgende vraag - is 'gees' dan, volgens voorgenoemde definisie, die essensie van die mens?
Logged
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-3
Offline Offline

Posts: 2460


Three men make a tiger.


« Reply #19 on: October 22, 2009, 15:57:17 PM »

Quote
volgende vraag - is 'gees' dan, volgens voorgenoemde definisie, die essensie van die mens?

Wel, ek het dit bespreek met die twee hieronder. Hulle beweer dat hul demonstreerbaar verskillende persoonlikhede en karakters, soos per jou definisie, hulle ook as "geestelik" kwalifiseer. Hulle is dus oortuig dat "gees" liefs nie beskou moet word as uitsluitlik deel van die menslike essensie nie. Cheesy

Mintaka
« Last Edit: October 22, 2009, 19:57:29 PM by Mintaka » Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1367


I think therefor I am, I think


« Reply #20 on: April 23, 2010, 15:32:03 PM »

Kom ons vat die argument 'n stappie verder: wat is die verskil tussen 'n sogenaamde 'siel' en 'gees'?
Hier's my siening:
Siel: is iets wat die religieuse ons vertel alle mense besit en wat die onsterflike komponent van die mens voorstel. Hulle se dis wat ons liggame verlaat as ons sterf en is dan veronderstel om hemel toe te gaan ens. Natuurlik is die bestaan van die 'siel' nooit bewys nie. Mens wonder of nie-gelowiges ook 'n siel het en wat word van hulle? Vat maar die miljarde Sjinese.
Gees (Eng: 'Spirit'): Nou hier's 'n mengelmoes van interpretasies! Vang gees! Die geeste loop alweer! begeesterd etc. Gees word dikwels gebruik om die bestaan van entiteite soos spoke, tokkelosse, 'goblins' geeste oproep ens. te beskryf. Laasgenoemde gebruik is natuurlik bo-natuurlik en dus ook hoogs betwisbaar of dit bestaan en as dit onderwerp word aan die onsinverklikker sal dit sekerlik faal.
As mens voor 'n cadaver van 'n onbekende staan in die lykshuis weet mens niks van die mens se doen en late nie: kon s/hy sing? was h/sy lief vir ander of 'n boef? ens...waar's die gees nou?
Logged
Pages: 1 [2]  All   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.383 seconds with 24 sceptic queries.
Google visited last this page June 03, 2019, 21:54:19 PM
Privacy Policy