Die motorwag wat Narnia lees

<< < (2/2)

brianvds (February 09, 2014, 12:31:52 PM):
Ek het self eers as volwassene van die Narnia-boeke gelees, maar nie juis veel van hulle gehou nie.
Mefiante (February 09, 2014, 12:44:14 PM):
Die outeur, C.S. Lewis, was ook ’n bekende Gristen-apologeet gewees. Sy werk in díe hinsig word nog steeds dikwels aangehaal alhoewel dit heelwat ongesofistikeerd is en net oortuigend vir diegene wat alreeds glo.

'Luthon64

Navigation

[0] Message Index

[*] Previous page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page