Die motorwag wat Narnia lees

(1/2) > >>

brianvds (February 09, 2014, 09:53:49 AM):

http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/Die-motorwag-wat-Narnia-lees-20140208

Een sin het opgeval:

Quote
Dié met die Jesus-plakkers op hul motors gee nooit vir jou geld nie.


Seker te besig om saam met Dominee Ozrovech al die oulike seuntjies te bestudeer... :-)
Tweefo (February 09, 2014, 10:01:06 AM):

http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/Die-motorwag-wat-Narnia-lees-20140208

Een sin het opgeval:

Quote
Dié met die Jesus-plakkers op hul motors gee nooit vir jou geld nie.


Seker te besig om saam met Dominee Ozrovech al die oulike seuntjies te bestudeer... :-)


Die link werk nie hier by my nie. Wat is Naria?
Mefiante (February 09, 2014, 10:21:29 AM):
Narnia reeks.

'Luthon64
cr1t (February 09, 2014, 10:58:55 AM):
Hectic seems like a nice guy, but trying to have a life in this country can be hard. :(
Tweefo (February 09, 2014, 11:42:28 AM):
Narnia reeks.

'Luthon64

Lyk my daar is 'n groot leemte in my lees geskiedenis. :P Nooit hierop afgekom nie as 'n kind maar ek het meestal toe Afrikaans gelees. Laerskool Tweefontein het omtrent net 50 boeke gehaat en höerskool nie veel beter.

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page