Die onderliggende gelowe van die skeptikus

<< < (4/6) > >>

Faerie (January 18, 2012, 12:09:20 PM):
Jy moet eers leer daar is nie 'n stok nie... >:D

of lepel... ;D

Mefiante (January 18, 2012, 12:49:27 PM):
En dan moet jy leer daar is g’n Zen nie… :P

'Luthon64
Rigil Kent (January 18, 2012, 13:16:44 PM):
Verseker .... maar tonne motorfietsonderhoud :'(
cyghost (January 18, 2012, 15:17:38 PM):
of lepel... ;D
Jy het my ;)
cyghost (January 18, 2012, 15:22:15 PM):
I know about atoms and that is is mostly nothing if that if what you are referring to.

Sorry I should not even have posted that and should learn some restraint
Is jy 'n moerse serious *ou in die regte lewe?






*geld vir manlik en vroulik hier

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page