Die Vrese van Ons Vaders

(1/3) > >>

Bysteek (June 12, 2011, 14:43:00 PM):
Die boek het onlangs verskyn en is beskikbaar by boekwinkels of deur www.boekblik.co.za. Sien 'n resensie by
http://www.rapport.co.za/Boeke/Nuus/Los-die-ongesonde-geloofsuiglekkers-20110610
rwenzori (June 12, 2011, 15:23:38 PM):
Quote
Wat vir hom baie duidelik is, is dat geloofswaarhede deur ouers, ... vasgelê moet word.

Jirra maar ekke sukkel met die moedertaal. What are "geloofswaarhede"?
ingwe (June 12, 2011, 18:21:41 PM):
Quote
Wat vir hom baie duidelik is, is dat geloofswaarhede deur ouers, ... vasgelê moet word.

Jirra maar ekke sukkel met die moedertaal. What are "geloofswaarhede"?
Something like military intelligence? Truths in beliefs?
Faerie (June 13, 2011, 11:19:23 AM):
Quote
Wat vir hom baie duidelik is, is dat geloofswaarhede deur ouers, ... vasgelê moet word.

Jirra maar ekke sukkel met die moedertaal. What are "geloofswaarhede"?
Something like military intelligence? Truths in beliefs?

Klomp twak, daar is nie so iets soos "geloofswaarhede" nie. Dit klink interresant, alhoewel ek is nou nie seker is of ek die geld sal gaan spandeer om die boek te koop nie, en ek betwyfel nogal of dit enigsins enige effek gaan he op die groter populasie. Soos gewoonlik, die comments seksie is uitputtend...
GCG (June 13, 2011, 13:42:39 PM):
geloof = faith
waarhede = truths

faith = lies

thus

truthfull lies, or lying truths, however you want to look at it.

in ander woorde, 'n klomp kak.

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page