Ek begin sommer van die ou hou.....

<< < (4/7) > >>

GCG (May 11, 2010, 10:38:22 AM):
incase iemand onder 'n klip gebly het tot onlangs
http://www.watkykjy.co.za/
StevoMuso (May 11, 2010, 13:31:49 PM):
Ek het 'n artikel wat Steve geskryf het vir die Freedom From Religion Foundation in Maart 2003 as julle dit wil lees. Ek kan dit hier pos as julle wil. Dit is brilliant geskryf en hy het gooie punte gemaak wat 'genuine' skepties is. Jammer maar my Afrikaans is rerig swak.

Ek ken ook vir Steve persoonlik en hy's nie so bad nie - die media maak kak vir hom soos altyd.
GCG (May 11, 2010, 14:22:53 PM):
kyk, i call it as i see it, en iemand wat sy vrou kan verneuk, in my opinie, is 'n d005. al is hy hoe well-spoken, of doen whatever. dis die laagste tipe mens wat ek kan imagine. ek het niks respek vir so persoon nie.
behalwe dat hy ook al heelwat kak kwytgeraak het in sy tyd, veral na die hele ET mission.
kom ons se, ek is 'n agnostic as ditby steve kom. totdat hy my anders oortuig, dink ek hy's 'n po*s.
cyghost (May 11, 2010, 15:14:29 PM):
Ek stel belang in Steve se artikel, Stevo. As dit nie te lank is nie, post dit vir ons êrens of gee 'n url as jy een het?
StevoMuso (May 11, 2010, 22:19:46 PM):
Ek stel belang in Steve se artikel, Stevo. As dit nie te lank is nie, post dit vir ons êrens of gee 'n url as jy een het?
Ek het by FFRF se site gaan kyk vir 'n URL maar hulle archives gaan terug na 2004 toe. Yammer. Dit is so een blatsy lank so ek sal dit sommer hier pos.

Nee wag - yammer - oeps jammer (blerrie Soutie) - Steve was in groot kak toe die artikel verskyn het - gigs gekanseleer ens. Stuur my eder 'n epos dan sal ek vir julle in daardie manier stuur. En ek het ook nou gaan kyk en dit is 3 getikte blaaie. Jammer julle.

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page