Ek begin sommer van die ou hou.....

<< < (6/7) > >>

GCG (May 12, 2010, 13:20:48 PM):
jy weet, sometimes, kom jy op 'n site af, wat jou sommer dom deblixem in maak.
die is een van hulle http://www.stevehofmeyr.co.za/website/index.php/steve-se/steve-se-blog-layout

mense moan oor JUJU wat kak praat, maar steve krap nou wragtig waar dit nie itch nie. dis nou shit-stirring. ek hoop wragtig nie die dude scheme hy represent die afrikaanse volk nie, want dan is ek van more af Leb.
Watookal (May 12, 2010, 13:24:44 PM):
incase iemand onder 'n klip gebly het tot onlangs
http://www.watkykjy.co.za/


Sjoe, daai prentjie in die middel. Praat van gemengde gevoelens. Sure haar hart is by die regte span, maar haar "hart" is groter as myne :( :( :(
Brian (May 12, 2010, 15:17:05 PM):
maar steve krap nou wragtig waar dit nie itch nie. dis nou shit-stirring. ek hoop wragtig nie die dude scheme hy represent die afrikaanse volk nie
Steve matig hom dinge aan en jy's oppiekol...as sy siening die siening van die Volk is, is ons grootliks inniekak...maar ek's rustig...my skeptisisme opsy vir 'n oomblik...daar's genoeg redelike mense in die politiek om sy kommontaar te ignoreer. Aan die ander kant, ons het kampvegters nodig en as Steve altyd vooraan is, waar's die res van ons, beide om hom reg te help (as dit moontlik is) en om die nuwe vlag hoog te swaai as Afrikane? Viva!
Lilli (May 12, 2010, 15:38:33 PM):
en om die nuwe vlag hoog te swaai as Afrikane? Viva!
Ek persoonlik wag vir die dag wat ons die nuwe vlag kan hoog waai as Suid Afrikaners (soos in 'n nasie wat hier hier in suid Afrika woon en werk, en nie soos in "afrikaners" en "Zoeloes" en "Xhosas" ens)
En Steve is sekerlik ook 'n Suid-Afrikaan'? En 'n celebrity. Hy moet mooi kyk wat hy kwytraak want hy is representative of hy nou wil wees of nie (en of ons hom nou as representative wil hĂȘ of nie.)
Brian (May 12, 2010, 15:47:13 PM):
en om die nuwe vlag hoog te swaai as Afrikane? Viva!
Ek persoonlik wag vir die dag wat ons die nuwe vlag kan hoog waai as Suid Afrikaners (soos in 'n nasie wat hier hier in suid Afrika woon en werk, en nie

Ek's met jou Lilli...verkies eintlik Azania...dan's daar geen verwarring met African...Afrikaan en Afrikaner... Suid Afrika is 'n plek nie 'n naam nie ...up the Zanies! ;D

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page