South Africa Flag logo

South African Skeptics

August 19, 2019, 14:07:51 PM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Follow saskeptics on twitter.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: 1 2 3 [All]   Go Down
  Print  
Author Topic:

Ek begin sommer van die ou hou.....

 (Read 6044 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2112



« on: May 10, 2010, 14:12:48 PM »

Ou Steve hou van aandag soek en oor die algemeen pla die ou se manewales my nie, maar ek hou nogal van hierdie debat:

Quote
Steve in bekgeveg met dominee
2010-05-10 07:45
 
“Jy wil praat oor mense wat god word. Ek wil praat oor God wat mens word en bloei.”

Só sê die sanger en akteur Steve Hofmeyr aan ds. A. Venter, wat hom op sy (Hofmeyr se) webblad uitgedaag het tot ’n gesprek oor die “definisie van God”.

Venter skryf: “Ons is moeg om die morele bankrotskap van u, sportsterre en presidente te volg in die media. Duidelik verskil ons definisie van God se wil hemelsbreed. Ons moet praat.”

Hofmeyr sê in sy antwoord daarop dat Venter reg is. “Ons verskil hemelsbreed. Jy wil praat oor sonde, ek wil praat oor misdaad. Jy wil praat oor seks en ekse, ek wil praat oor die liefde vir twee vroue.

“Jy wil praat oor die Weg van Liefde, ek wil iets sê oor die liefde wat weg is. Jy wil praat oor buite-egtelike kinders, asof daar iets buiten egte kinders is. En terwyl jy trots mag wees op joune, eis jy ’n verskoning vir myne.

“Jou armoede lê in jou gespog oor wat jy het, my rykdom is die kennis van wat ek kort.

“Jy wil praat oor rokjagters asof die idee van vroue met keuses ’n taboe is. Jy wil praat met die swaar vuis van oordeel, ek wil luister na die beurtsang van die brose.”

Hofmeyr het bygevoeg Venter “geniet pynlike publieke kruisigings”, maar hy “veg in die doodloopstraat van private seer”.

“Jy is reg. Ons verskil. Hemelsbreed.”


http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Steve-in-bekgeveg-met-dominee-20100510
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1367


I think therefor I am, I think


« Reply #1 on: May 10, 2010, 14:15:28 PM »

Mooi gegooi Steve Evil
Logged
s3c
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-0
Offline Offline

Posts: 9


« Reply #2 on: May 10, 2010, 14:53:46 PM »

Dit is reedlik netjies, dink nou bietjie meer van hom.
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #3 on: May 10, 2010, 15:58:26 PM »

steve is nogsteeds 'n doos.
kyk, ek verstaan en stem saam met wat hy chirp. en ek stem saam.  maar hy probeer net sy kak gedrag oor die algeen verdedig deur broeder Venter op sy neus te wys.  maar die ander kak wat die drolsteve al kwyt geraak het, maak hom nogsteeds 'n epic drol.
en kommin soos grond.
sorry, geen liefde vir die poephol nie.
Logged
Hermes
Hero Member
*****

Skeptical ability: +18/-2
Offline Offline

Posts: 1137



« Reply #4 on: May 10, 2010, 16:06:56 PM »

Liefling, kan ons nie maar vergeet en vergewe?  Evil
Logged
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-3
Offline Offline

Posts: 2460


Three men make a tiger.


« Reply #5 on: May 10, 2010, 16:07:08 PM »

Quote
Duidelik verskil ons definisie van God se wil hemelsbreed. Ons moet praat

Wel, dis nou baie mooi en poëties en alles, maar ek sien nog nie so lekker wat vir Steve laat dink dat "God se wil" enige-iets met sy lys van sentimente te doen het nie. God (deur middel van sy handleiding) is baie, baie spesifiek oor wat vir hom wenslik is, en wat nie, en ek vermoed Dominee Venter het daar gelyk.

Gelukkig is daar egter nie veel Christene wat God se wil tot die letter uitvoer nie. Dis asof "verligte", moderne Christene in hul agterkop weet dat die steniging van stout kinders nie meer heeltemal so sosiaal aanvaarbaar is soos 'n klompie jare gelede nie. Al opsie wat nou oor is, is om God se wil te interpreteer, en jou eie, moderne waardes as filter te gebruik.

Nee wat, daar is nie ruimte vir 'n middeweg nie. Of jy skryf vir God en al die meegaande twak geheel en al af om sodoende jou eie standaarde te stel, of jy maak jouself skuldig aan 'n ietwat oneerlike interpretasie van "sy wil" om by moderne waardes aan te pas.  

Mintaka
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #6 on: May 10, 2010, 16:16:50 PM »

kyk, ek voel nogal daai een.  die lewe oor die algemeen het baie plek vir grey areas, maar geloof, of dan nie, is nie een van hulle nie.
jy is of 'n behoorlike xtian, of 'n atheist.  al hierdie happy clappy nommertjies wat die geloof remix om by hulle te pas, sodat hulle kan dans en party en nogsteeds hemel toe gaan, is stront.  at least, is die muslims oor die algemeen heel standvastig oor hulle geloof.  as die koran seg jy doen so en so, dan fokkot bra, dan dit jy dit.  want allah gaat jy hard en aanhoudend wetter.
die xtians lyk my, en dit weet ons ook nou al, twist die bybel boekie soos hulle dit nou pas.  ek hoef nie eers te hard in daai explanation in te gaan nie.
ek skeem, as jy genoeg tyd op jou hande het, kan jy lewe op mars prove met die bybel, as jy die woorde genoeg draai en net sekere dele lees.  soos hulle anyway al klaar doen.

so ek reken ou steve dink, hy moor nie, hy steel nie (waarvan ons weet), so as hy pomp vir afrika, en kinders bou vir volk en vaderland, is dit nou nie so erg soos die pope in die anus spyker nie.
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1367


I think therefor I am, I think


« Reply #7 on: May 10, 2010, 17:09:32 PM »

Kyk got girl!, om jou posts te lees is 'n absolute bladdy tonik....dankie daarvoor. en jou happiness formule is spot on...hou so aan moenie la't enige vertwyfeling jou pootjie nie Grin
Logged
survivor man
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-0
Offline Offline

Posts: 3



« Reply #8 on: May 10, 2010, 17:41:40 PM »

ja got girl dis waar ,al die bullshit van ek glo net wanneer dit my pas en as en wanneer dit sleg gaan en as ek nou wil skinner van jou of kak praat agter jou rug dan is ook somewhere seker is secret skrif daar erens
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #9 on: May 10, 2010, 17:54:42 PM »

daars darm maar niks so lekker soos kak praat in afrikaans nie hoor!!
dis jammer my anner helfte verstaan die taal nie so hot nie.
Logged
s3c
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-0
Offline Offline

Posts: 9


« Reply #10 on: May 10, 2010, 18:18:07 PM »

+1 gothcatgirl, nie geweet dis moontlik om in afrikaans op so rant te gaan nie.
Logged
threeholerhauler
Jr. Member
**

Skeptical ability: +3/-0
Offline Offline

Posts: 53



« Reply #11 on: May 11, 2010, 09:06:53 AM »

Van die os op die jas.  Het Steve nie by Eugene se begrafnis beloof en gesweer dat hy saam met Julius die brood-brein gaan braai nie?  Was dit 'n geheime chop en dop, of het Steve so 'n bietjie stront gepraat?
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #12 on: May 11, 2010, 09:40:51 AM »

steve is 'n aandag hoer.  hy sal sy tossel teen 'n plank vas plak as dit hom 'n voorblad sal kry.
Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1409


Carpe diem


« Reply #13 on: May 11, 2010, 09:48:05 AM »

ROGHMVTUL*







*Rol Op Grond, Hou Maag Vas Terwyl Uitbundig Lag
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1367


I think therefor I am, I think


« Reply #14 on: May 11, 2010, 10:31:36 AM »

daars darm maar niks so lekker soos kak praat in afrikaans nie hoor!!
Absofokkenluut! Daar's g'n taal so xpressief nie...kom ons bou taal terwyl Steve en JZ nasie bou. Evil
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #15 on: May 11, 2010, 10:38:22 AM »

incase iemand onder 'n klip gebly het tot onlangs
http://www.watkykjy.co.za/
Logged
StevoMuso
Stevo Muso
Hero Member
*****

Skeptical ability: +4/-0
Offline Offline

Posts: 654



« Reply #16 on: May 11, 2010, 13:31:49 PM »

Ek het 'n artikel wat Steve geskryf het vir die Freedom From Religion Foundation in Maart 2003 as julle dit wil lees. Ek kan dit hier pos as julle wil. Dit is brilliant geskryf en hy het gooie punte gemaak wat 'genuine' skepties is. Jammer maar my Afrikaans is rerig swak.

Ek ken ook vir Steve persoonlik en hy's nie so bad nie - die media maak kak vir hom soos altyd.
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #17 on: May 11, 2010, 14:22:53 PM »

kyk, i call it as i see it, en iemand wat sy vrou kan verneuk, in my opinie, is 'n d005.  al is hy hoe well-spoken, of doen whatever.  dis die laagste tipe mens wat ek kan imagine.  ek het niks respek vir so persoon nie.
behalwe dat hy ook al heelwat kak kwytgeraak het in sy tyd, veral na die hele ET mission. 
kom ons se, ek is 'n agnostic as ditby steve kom.  totdat hy my anders oortuig, dink ek hy's 'n po*s.
Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1409


Carpe diem


« Reply #18 on: May 11, 2010, 15:14:29 PM »

Ek stel belang in Steve se artikel, Stevo. As dit nie te lank is nie, post dit vir ons êrens of gee 'n url as jy een het?
Logged
StevoMuso
Stevo Muso
Hero Member
*****

Skeptical ability: +4/-0
Offline Offline

Posts: 654



« Reply #19 on: May 11, 2010, 22:19:46 PM »

Ek stel belang in Steve se artikel, Stevo. As dit nie te lank is nie, post dit vir ons êrens of gee 'n url as jy een het?
Ek het by FFRF se site gaan kyk vir 'n URL maar hulle archives gaan terug na 2004 toe. Yammer. Dit is so een blatsy lank so ek sal dit sommer hier pos.

Nee wag - yammer - oeps jammer (blerrie Soutie) - Steve was in groot kak toe die artikel verskyn het - gigs gekanseleer ens. Stuur my eder 'n epos dan sal ek vir julle in daardie manier stuur. En ek het ook nou gaan kyk en dit is 3 getikte blaaie. Jammer julle.
Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1409


Carpe diem


« Reply #20 on: May 12, 2010, 08:08:39 AM »

yammer he he

PM sented  Cheesy
Logged
StevoMuso
Stevo Muso
Hero Member
*****

Skeptical ability: +4/-0
Offline Offline

Posts: 654



« Reply #21 on: May 12, 2010, 10:11:20 AM »

yammer he he

PM sented  Cheesy

Ek't die epos gestuur. Die yammer vs jammer ding? Toe ek besef het dat dis verkeerd gespel, het ek gedink ek sal dit so los dat julle kan bietjie vir my Soutie-Afrikaans lag. Ek kan die Taal redelik praat ... maar skryf? Ek bly eder by die Engelse "threads" waar ek myself beheerlik kan uitspreek.
Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1409


Carpe diem


« Reply #22 on: May 12, 2010, 12:14:44 PM »

Baie dankie. Ek is bly jy het die yammer so gelos -  Cheesy

En jou Afrikaans is skitterend en meer as verstaanbaar. Doen so voort.
Logged
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-1
Online Online

Posts: 3078



« Reply #23 on: May 12, 2010, 12:51:11 PM »

Nou dat ons nie die artikel kan lees nie sal ek maar direk vra. Steve is sekerlik nie agnosties of ateisties nie, of is hy?
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #24 on: May 12, 2010, 13:04:44 PM »

Dear Julius

As of today I withdraw my former World Cup enthusiasm with active endorsements of all warnings to potential visitors until your leadership rebuke you as we see fit.

Tomorrow, after you've shot the Boere you will still be a pitiful black African living in denial of your own impotence parading as a fake achiever
without contributing to the world a single original idea.

Yours is mere envy disguised as hatred
as nothing you say, wear, drive and steal
alas, even your idiocy, is a luxury born of this continent.

You must appeal to base sentiment as Africa has yet to yield a single intellectual, a single thought school, a single intellectual thought not inspired by the very West you and Mugabe detest.

You have been a phony from the day you set out
to champion a defiance from a period you we not even born.

You are still consuming from that productive era
living in the lap of luxury thanks to the taxes
of the very people you want to shoot, the only tribe to sacrifice a third of its population to breath in the African air.

In history South Africans will choose to forget you when the only thing you should be remembered for is you share in the falling short of a brilliant idea: a working South Africa.

You are a black man. To be proud you must pander to white ideas: you must drive cars, live in expensive hotels, wear suits, be Christian, do unions, be Communist, wear wigs, speak English and play soccer.

Although I know better, you will enforce the stereotype of how Africans are globally viewed...
...with pity.

Steve Hofmeyr


een ou comment hierop:  dumb vs dumber 
ek stem nogal saam
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #25 on: May 12, 2010, 13:20:48 PM »

jy weet, sometimes, kom jy op 'n site af, wat jou sommer dom deblixem in maak.
die is een van hulle http://www.stevehofmeyr.co.za/website/index.php/steve-se/steve-se-blog-layout

mense moan oor JUJU wat kak praat, maar steve krap nou wragtig waar dit nie itch nie.  dis nou shit-stirring.  ek hoop wragtig nie die dude scheme hy represent die afrikaanse volk nie, want dan is ek van more af Leb.
Logged
Watookal
Full Member
***

Skeptical ability: +1/-0
Offline Offline

Posts: 117


« Reply #26 on: May 12, 2010, 13:24:44 PM »

incase iemand onder 'n klip gebly het tot onlangs
http://www.watkykjy.co.za/


Sjoe, daai prentjie in die middel. Praat van gemengde gevoelens. Sure haar hart is by die regte span, maar haar "hart" is groter as myne  Sad Sad Sad
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1367


I think therefor I am, I think


« Reply #27 on: May 12, 2010, 15:17:05 PM »

maar steve krap nou wragtig waar dit nie itch nie.  dis nou shit-stirring.  ek hoop wragtig nie die dude scheme hy represent die afrikaanse volk nie
Steve matig hom dinge aan en jy's oppiekol...as sy siening die siening van die Volk is, is ons grootliks inniekak...maar ek's rustig...my skeptisisme opsy vir 'n oomblik...daar's genoeg redelike mense in die politiek om sy kommontaar te ignoreer.  Aan die ander kant, ons het kampvegters nodig en as Steve altyd vooraan is, waar's die res van ons, beide om hom reg te help (as dit moontlik is) en om die nuwe vlag hoog te swaai as Afrikane? Viva!
Logged
Lilli
Sr. Member
****

Skeptical ability: +3/-0
Offline Offline

Posts: 435



Lelani Stolp
« Reply #28 on: May 12, 2010, 15:38:33 PM »

en om die nuwe vlag hoog te swaai as Afrikane? Viva!
Ek persoonlik wag vir die dag wat ons die nuwe vlag kan hoog waai as Suid Afrikaners (soos in 'n nasie wat hier hier in suid Afrika woon en werk, en nie soos in "afrikaners" en "Zoeloes" en "Xhosas" ens)
En Steve is sekerlik ook 'n Suid-Afrikaan'? En 'n celebrity. Hy moet mooi kyk wat hy kwytraak want hy is representative of hy nou wil wees of nie (en of ons hom nou as representative wil hê of nie.)
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1367


I think therefor I am, I think


« Reply #29 on: May 12, 2010, 15:47:13 PM »

en om die nuwe vlag hoog te swaai as Afrikane? Viva!
Ek persoonlik wag vir die dag wat ons die nuwe vlag kan hoog waai as Suid Afrikaners (soos in 'n nasie wat hier hier in suid Afrika woon en werk, en nie

Ek's met jou Lilli...verkies eintlik Azania...dan's daar geen verwarring met African...Afrikaan en Afrikaner... Suid Afrika is 'n plek nie 'n naam nie ...up the Zanies!  Grin
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #30 on: May 12, 2010, 15:51:31 PM »

die kak met steve is, die mense wat sy blog lees, en sy stront ernstig vat, loop nou met daai mentatliteit deur ons strate elke dag.  en blixem sommer 'n swart dude omdat hy na sy girl kyk, en maak net kak vir almal involved.
en die ou moet dink, dat die arikaanse lat, is die toekoms van sy mense, en deel van ons land.  hy het 'n perfekte platform om unie binne ons land te preek, as ook het JUJU.  as hulle hulle gatte uit hulle eie poephols kan trek, en sien watter influence hulle of die jeug het, dans sal hulle 10 keer dink voor hulle bek-rek.
ongelukkig, verkoop sensasie, en die land se jeug is oor die algemeen nie happy campers nie, maak nie saak watter kleur jy is nie.  so dit lekkerder om te wil vuiste slaan en kerm, as om kampvuurliedjies te sing.
daar is beslis 'n need vir 'n jong, forwardthinking persoon, om unity te preek.  swart, wit, wie ookal.  wens ek kon daai gaatjie stop, maar ek is regtig nou nie vir politiek gebou nie.  ek lyk anyway te weird om ernstig omgeneem te word.
almal wat skop het, donner net voort op hulle eie mission, en niemand het die land as geheel se toekoms in die oog nie, wat eintlik kak sad is.
Logged
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-1
Online Online

Posts: 3078



« Reply #31 on: May 12, 2010, 16:28:08 PM »

Quote
The masses are the final tyrants

Shibumi by Trevanian, 1979 - Excerpt from: http://www.sparrowrose.com/reading/quotes/shibumi_otake.html

EDIT for brevity, here's the relevant paragraph:
Quote
Your scorn for mediocrity blinds you to its vast primitive power. You stand in the glare of your own brilliance, unable to see into the dim corners of the room, to dilate your eyes and see the potential dangers of the mass, the wad of humanity. Even as I tell you this, dear student, you cannot quite believe that lesser men, in whatever numbers, can really defeat you. But we are in the age of the mediocre man. He is dull, colorless, boring -- but inevitably victorious. The amoeba outlives the tiger because it divides and continues in its immortal monotony. The masses are th efinal tyrants. See how, in the arts, Kabuki wanes and Nô withers while popular novels of violence and mindless action swamp the mind of the mass reader. And even in that timid genre, no author dares to produce a genuinely superior man as his hero, for in his rage of shame the mass man will send his yojimbo, the critic, to defend him. The roar of the plodders is inarticulate, but deafening. They have no brain, but they have a thousand arms to grasp and clutch at you, drag you down
Logged
StevoMuso
Stevo Muso
Hero Member
*****

Skeptical ability: +4/-0
Offline Offline

Posts: 654



« Reply #32 on: May 12, 2010, 16:54:25 PM »

Nou dat ons nie die artikel kan lees nie sal ek maar direk vra. Steve is sekerlik nie agnosties of ateisties nie, of is hy?

Hier is 'n deel van die artikel - julle kan self besluit. Ek sal se hy glo maar nie heeltemal blind nie.

Quote
Management phones. My agent whispers to me the befuddling news of the first concert cancellations. This has never happened. Not on grounds of religious disposition. Fans want to lay hands on me after concerts. Priests warn against the moral decay I am subjecting the nations to. And entire sermons are preached on the proverbial Dwaas (the Fool) I have become. All this for merely claiming that our Christian God created a world Bart Simpson could improve on, and that our synods surely did not represent a God anyone should be associating with. That we should edit out the statements in our Bibles that make our Gods look funny and sound ridiculous. That the mustard seed is not the smallest seed "on earth" and that God need not send two bears to annihilate 42 kids to show off His omnipotence.

Ek vra weer - keep this amoung ourselves plse
Logged
Pages: 1 2 3 [All]   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 1.439 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page April 01, 2019, 07:20:39 AM
Privacy Policy