South Africa Flag logo

South African Skeptics

November 21, 2019, 15:15:39 PM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Please read the forum rules before posting.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: [1] 2 3  All   Go Down
  Print  
Author Topic:

Ek begin sommer van die ou hou.....

 (Read 6358 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2114



« on: May 10, 2010, 14:12:48 PM »

Ou Steve hou van aandag soek en oor die algemeen pla die ou se manewales my nie, maar ek hou nogal van hierdie debat:

Quote
Steve in bekgeveg met dominee
2010-05-10 07:45
 
“Jy wil praat oor mense wat god word. Ek wil praat oor God wat mens word en bloei.”

Só sê die sanger en akteur Steve Hofmeyr aan ds. A. Venter, wat hom op sy (Hofmeyr se) webblad uitgedaag het tot ’n gesprek oor die “definisie van God”.

Venter skryf: “Ons is moeg om die morele bankrotskap van u, sportsterre en presidente te volg in die media. Duidelik verskil ons definisie van God se wil hemelsbreed. Ons moet praat.”

Hofmeyr sê in sy antwoord daarop dat Venter reg is. “Ons verskil hemelsbreed. Jy wil praat oor sonde, ek wil praat oor misdaad. Jy wil praat oor seks en ekse, ek wil praat oor die liefde vir twee vroue.

“Jy wil praat oor die Weg van Liefde, ek wil iets sê oor die liefde wat weg is. Jy wil praat oor buite-egtelike kinders, asof daar iets buiten egte kinders is. En terwyl jy trots mag wees op joune, eis jy ’n verskoning vir myne.

“Jou armoede lê in jou gespog oor wat jy het, my rykdom is die kennis van wat ek kort.

“Jy wil praat oor rokjagters asof die idee van vroue met keuses ’n taboe is. Jy wil praat met die swaar vuis van oordeel, ek wil luister na die beurtsang van die brose.”

Hofmeyr het bygevoeg Venter “geniet pynlike publieke kruisigings”, maar hy “veg in die doodloopstraat van private seer”.

“Jy is reg. Ons verskil. Hemelsbreed.”


http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Steve-in-bekgeveg-met-dominee-20100510
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1367


I think therefor I am, I think


« Reply #1 on: May 10, 2010, 14:15:28 PM »

Mooi gegooi Steve Evil
Logged
s3c
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-0
Offline Offline

Posts: 9


« Reply #2 on: May 10, 2010, 14:53:46 PM »

Dit is reedlik netjies, dink nou bietjie meer van hom.
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #3 on: May 10, 2010, 15:58:26 PM »

steve is nogsteeds 'n doos.
kyk, ek verstaan en stem saam met wat hy chirp. en ek stem saam.  maar hy probeer net sy kak gedrag oor die algeen verdedig deur broeder Venter op sy neus te wys.  maar die ander kak wat die drolsteve al kwyt geraak het, maak hom nogsteeds 'n epic drol.
en kommin soos grond.
sorry, geen liefde vir die poephol nie.
Logged
Hermes
Hero Member
*****

Skeptical ability: +18/-2
Offline Offline

Posts: 1137



« Reply #4 on: May 10, 2010, 16:06:56 PM »

Liefling, kan ons nie maar vergeet en vergewe?  Evil
Logged
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-3
Offline Offline

Posts: 2463


Three men make a tiger.


« Reply #5 on: May 10, 2010, 16:07:08 PM »

Quote
Duidelik verskil ons definisie van God se wil hemelsbreed. Ons moet praat

Wel, dis nou baie mooi en poëties en alles, maar ek sien nog nie so lekker wat vir Steve laat dink dat "God se wil" enige-iets met sy lys van sentimente te doen het nie. God (deur middel van sy handleiding) is baie, baie spesifiek oor wat vir hom wenslik is, en wat nie, en ek vermoed Dominee Venter het daar gelyk.

Gelukkig is daar egter nie veel Christene wat God se wil tot die letter uitvoer nie. Dis asof "verligte", moderne Christene in hul agterkop weet dat die steniging van stout kinders nie meer heeltemal so sosiaal aanvaarbaar is soos 'n klompie jare gelede nie. Al opsie wat nou oor is, is om God se wil te interpreteer, en jou eie, moderne waardes as filter te gebruik.

Nee wat, daar is nie ruimte vir 'n middeweg nie. Of jy skryf vir God en al die meegaande twak geheel en al af om sodoende jou eie standaarde te stel, of jy maak jouself skuldig aan 'n ietwat oneerlike interpretasie van "sy wil" om by moderne waardes aan te pas.  

Mintaka
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #6 on: May 10, 2010, 16:16:50 PM »

kyk, ek voel nogal daai een.  die lewe oor die algemeen het baie plek vir grey areas, maar geloof, of dan nie, is nie een van hulle nie.
jy is of 'n behoorlike xtian, of 'n atheist.  al hierdie happy clappy nommertjies wat die geloof remix om by hulle te pas, sodat hulle kan dans en party en nogsteeds hemel toe gaan, is stront.  at least, is die muslims oor die algemeen heel standvastig oor hulle geloof.  as die koran seg jy doen so en so, dan fokkot bra, dan dit jy dit.  want allah gaat jy hard en aanhoudend wetter.
die xtians lyk my, en dit weet ons ook nou al, twist die bybel boekie soos hulle dit nou pas.  ek hoef nie eers te hard in daai explanation in te gaan nie.
ek skeem, as jy genoeg tyd op jou hande het, kan jy lewe op mars prove met die bybel, as jy die woorde genoeg draai en net sekere dele lees.  soos hulle anyway al klaar doen.

so ek reken ou steve dink, hy moor nie, hy steel nie (waarvan ons weet), so as hy pomp vir afrika, en kinders bou vir volk en vaderland, is dit nou nie so erg soos die pope in die anus spyker nie.
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1367


I think therefor I am, I think


« Reply #7 on: May 10, 2010, 17:09:32 PM »

Kyk got girl!, om jou posts te lees is 'n absolute bladdy tonik....dankie daarvoor. en jou happiness formule is spot on...hou so aan moenie la't enige vertwyfeling jou pootjie nie Grin
Logged
survivor man
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-0
Offline Offline

Posts: 3



« Reply #8 on: May 10, 2010, 17:41:40 PM »

ja got girl dis waar ,al die bullshit van ek glo net wanneer dit my pas en as en wanneer dit sleg gaan en as ek nou wil skinner van jou of kak praat agter jou rug dan is ook somewhere seker is secret skrif daar erens
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #9 on: May 10, 2010, 17:54:42 PM »

daars darm maar niks so lekker soos kak praat in afrikaans nie hoor!!
dis jammer my anner helfte verstaan die taal nie so hot nie.
Logged
s3c
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-0
Offline Offline

Posts: 9


« Reply #10 on: May 10, 2010, 18:18:07 PM »

+1 gothcatgirl, nie geweet dis moontlik om in afrikaans op so rant te gaan nie.
Logged
threeholerhauler
Jr. Member
**

Skeptical ability: +3/-0
Offline Offline

Posts: 53



« Reply #11 on: May 11, 2010, 09:06:53 AM »

Van die os op die jas.  Het Steve nie by Eugene se begrafnis beloof en gesweer dat hy saam met Julius die brood-brein gaan braai nie?  Was dit 'n geheime chop en dop, of het Steve so 'n bietjie stront gepraat?
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #12 on: May 11, 2010, 09:40:51 AM »

steve is 'n aandag hoer.  hy sal sy tossel teen 'n plank vas plak as dit hom 'n voorblad sal kry.
Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1410


Carpe diem


« Reply #13 on: May 11, 2010, 09:48:05 AM »

ROGHMVTUL*







*Rol Op Grond, Hou Maag Vas Terwyl Uitbundig Lag
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1367


I think therefor I am, I think


« Reply #14 on: May 11, 2010, 10:31:36 AM »

daars darm maar niks so lekker soos kak praat in afrikaans nie hoor!!
Absofokkenluut! Daar's g'n taal so xpressief nie...kom ons bou taal terwyl Steve en JZ nasie bou. Evil
Logged
Pages: [1] 2 3  All   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.384 seconds with 24 sceptic queries.
Google visited last this page April 01, 2019, 07:20:39 AM
Privacy Policy