|
StevoMuso
Stevo Muso
Hero Member
   
Skeptical ability: +4/-0
Offline
Posts: 654
|
 |
« Reply #16 on: May 11, 2010, 13:31:49 PM » |
|
Ek het 'n artikel wat Steve geskryf het vir die Freedom From Religion Foundation in Maart 2003 as julle dit wil lees. Ek kan dit hier pos as julle wil. Dit is brilliant geskryf en hy het gooie punte gemaak wat 'genuine' skepties is. Jammer maar my Afrikaans is rerig swak.
Ek ken ook vir Steve persoonlik en hy's nie so bad nie - die media maak kak vir hom soos altyd.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
GCG
|
 |
« Reply #17 on: May 11, 2010, 14:22:53 PM » |
|
kyk, i call it as i see it, en iemand wat sy vrou kan verneuk, in my opinie, is 'n d005. al is hy hoe well-spoken, of doen whatever. dis die laagste tipe mens wat ek kan imagine. ek het niks respek vir so persoon nie. behalwe dat hy ook al heelwat kak kwytgeraak het in sy tyd, veral na die hele ET mission. kom ons se, ek is 'n agnostic as ditby steve kom. totdat hy my anders oortuig, dink ek hy's 'n po*s.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
   
Skeptical ability: +12/-1
Offline
Posts: 1410
Carpe diem
|
 |
« Reply #18 on: May 11, 2010, 15:14:29 PM » |
|
Ek stel belang in Steve se artikel, Stevo. As dit nie te lank is nie, post dit vir ons êrens of gee 'n url as jy een het?
|
|
|
Logged
|
|
|
|
StevoMuso
Stevo Muso
Hero Member
   
Skeptical ability: +4/-0
Offline
Posts: 654
|
 |
« Reply #19 on: May 11, 2010, 22:19:46 PM » |
|
Ek stel belang in Steve se artikel, Stevo. As dit nie te lank is nie, post dit vir ons êrens of gee 'n url as jy een het?
Ek het by FFRF se site gaan kyk vir 'n URL maar hulle archives gaan terug na 2004 toe. Yammer. Dit is so een blatsy lank so ek sal dit sommer hier pos. Nee wag - yammer - oeps jammer (blerrie Soutie) - Steve was in groot kak toe die artikel verskyn het - gigs gekanseleer ens. Stuur my eder 'n epos dan sal ek vir julle in daardie manier stuur. En ek het ook nou gaan kyk en dit is 3 getikte blaaie. Jammer julle.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
   
Skeptical ability: +12/-1
Offline
Posts: 1410
Carpe diem
|
 |
« Reply #20 on: May 12, 2010, 08:08:39 AM » |
|
yammer he he PM sented 
|
|
|
Logged
|
|
|
|
StevoMuso
Stevo Muso
Hero Member
   
Skeptical ability: +4/-0
Offline
Posts: 654
|
 |
« Reply #21 on: May 12, 2010, 10:11:20 AM » |
|
yammer he he PM sented  Ek't die epos gestuur. Die yammer vs jammer ding? Toe ek besef het dat dis verkeerd gespel, het ek gedink ek sal dit so los dat julle kan bietjie vir my Soutie-Afrikaans lag. Ek kan die Taal redelik praat ... maar skryf? Ek bly eder by die Engelse "threads" waar ek myself beheerlik kan uitspreek.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
   
Skeptical ability: +12/-1
Offline
Posts: 1410
Carpe diem
|
 |
« Reply #22 on: May 12, 2010, 12:14:44 PM » |
|
Baie dankie. Ek is bly jy het die yammer so gelos -  En jou Afrikaans is skitterend en meer as verstaanbaar. Doen so voort.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
   
Skeptical ability: +19/-1
Offline
Posts: 3128
|
 |
« Reply #23 on: May 12, 2010, 12:51:11 PM » |
|
Nou dat ons nie die artikel kan lees nie sal ek maar direk vra. Steve is sekerlik nie agnosties of ateisties nie, of is hy?
|
|
|
Logged
|
|
|
|
GCG
|
 |
« Reply #24 on: May 12, 2010, 13:04:44 PM » |
|
Dear Julius
As of today I withdraw my former World Cup enthusiasm with active endorsements of all warnings to potential visitors until your leadership rebuke you as we see fit.
Tomorrow, after you've shot the Boere you will still be a pitiful black African living in denial of your own impotence parading as a fake achiever without contributing to the world a single original idea.
Yours is mere envy disguised as hatred as nothing you say, wear, drive and steal alas, even your idiocy, is a luxury born of this continent.
You must appeal to base sentiment as Africa has yet to yield a single intellectual, a single thought school, a single intellectual thought not inspired by the very West you and Mugabe detest.
You have been a phony from the day you set out to champion a defiance from a period you we not even born.
You are still consuming from that productive era living in the lap of luxury thanks to the taxes of the very people you want to shoot, the only tribe to sacrifice a third of its population to breath in the African air.
In history South Africans will choose to forget you when the only thing you should be remembered for is you share in the falling short of a brilliant idea: a working South Africa.
You are a black man. To be proud you must pander to white ideas: you must drive cars, live in expensive hotels, wear suits, be Christian, do unions, be Communist, wear wigs, speak English and play soccer.
Although I know better, you will enforce the stereotype of how Africans are globally viewed... ...with pity.
Steve Hofmeyr
een ou comment hierop: dumb vs dumber ek stem nogal saam
|
|
|
Logged
|
|
|
|
GCG
|
 |
« Reply #25 on: May 12, 2010, 13:20:48 PM » |
|
jy weet, sometimes, kom jy op 'n site af, wat jou sommer dom deblixem in maak. die is een van hulle http://www.stevehofmeyr.co.za/website/index.php/steve-se/steve-se-blog-layoutmense moan oor JUJU wat kak praat, maar steve krap nou wragtig waar dit nie itch nie. dis nou shit-stirring. ek hoop wragtig nie die dude scheme hy represent die afrikaanse volk nie, want dan is ek van more af Leb.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Watookal
Full Member
 
Skeptical ability: +1/-0
Offline
Posts: 117
|
 |
« Reply #26 on: May 12, 2010, 13:24:44 PM » |
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Brian
Hero Member
   
Skeptical ability: +8/-1
Offline
Posts: 1367
I think therefor I am, I think
|
 |
« Reply #27 on: May 12, 2010, 15:17:05 PM » |
|
maar steve krap nou wragtig waar dit nie itch nie. dis nou shit-stirring. ek hoop wragtig nie die dude scheme hy represent die afrikaanse volk nie
Steve matig hom dinge aan en jy's oppiekol...as sy siening die siening van die Volk is, is ons grootliks inniekak...maar ek's rustig...my skeptisisme opsy vir 'n oomblik...daar's genoeg redelike mense in die politiek om sy kommontaar te ignoreer. Aan die ander kant, ons het kampvegters nodig en as Steve altyd vooraan is, waar's die res van ons, beide om hom reg te help (as dit moontlik is) en om die nuwe vlag hoog te swaai as Afrikane? Viva!
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Lilli
|
 |
« Reply #28 on: May 12, 2010, 15:38:33 PM » |
|
en om die nuwe vlag hoog te swaai as Afrikane? Viva! Ek persoonlik wag vir die dag wat ons die nuwe vlag kan hoog waai as Suid Afrikaners (soos in 'n nasie wat hier hier in suid Afrika woon en werk, en nie soos in "afrikaners" en "Zoeloes" en "Xhosas" ens) En Steve is sekerlik ook 'n Suid-Afrikaan'? En 'n celebrity. Hy moet mooi kyk wat hy kwytraak want hy is representative of hy nou wil wees of nie (en of ons hom nou as representative wil hê of nie.)
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Brian
Hero Member
   
Skeptical ability: +8/-1
Offline
Posts: 1367
I think therefor I am, I think
|
 |
« Reply #29 on: May 12, 2010, 15:47:13 PM » |
|
en om die nuwe vlag hoog te swaai as Afrikane? Viva! Ek persoonlik wag vir die dag wat ons die nuwe vlag kan hoog waai as Suid Afrikaners (soos in 'n nasie wat hier hier in suid Afrika woon en werk, en nie Ek's met jou Lilli...verkies eintlik Azania...dan's daar geen verwarring met African...Afrikaan en Afrikaner... Suid Afrika is 'n plek nie 'n naam nie ...up the Zanies! 
|
|
|
Logged
|
|
|
|
|