South Africa Flag logo

South African Skeptics

October 22, 2018, 09:42:37 AM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Please read the forum rules before posting.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: [1]   Go Down
  Print  
Author Topic:

Ek is Afrikaans

 (Read 5351 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Tweefo
Hero Member
*****

Skeptical ability: +9/-0
Offline Offline

Posts: 1506



WWW
« on: May 03, 2008, 17:08:56 PM »

Is ek die enigste Afrikaanse ou op hierdie "forum"? Wat is Afrikaans vir forum in elkgeval? Ek is 'n ateïs en ek probeer skepties wees.
Logged
bluegray
Administrator
Hero Member
*****

Skeptical ability: +9/-3
Offline Offline

Posts: 1107



saskeptics
WWW
« Reply #1 on: May 05, 2008, 09:36:54 AM »

Ek twyfel of jy die enigste is, ek dink almal verkies maar net om in engels te praat Wink
Logged
johanvz
Newbie
*

Skeptical ability: +2/-0
Offline Offline

Posts: 24


« Reply #2 on: May 05, 2008, 10:36:01 AM »

Ek is darem ook Afrikaans.
Logged
slowcheetah
Newbie
*

Skeptical ability: +1/-0
Offline Offline

Posts: 34



« Reply #3 on: May 05, 2008, 12:03:17 PM »

Afrikaners is plesierig, dit kan julle glo!
Logged
pawpaw1000
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-2
Offline Offline

Posts: 15


« Reply #4 on: May 21, 2008, 15:57:57 PM »

eks ook hier tjom!!!
Logged
Ronnie
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-0
Offline Offline

Posts: 1


« Reply #5 on: May 28, 2008, 17:28:13 PM »

Hi Almal,
Ek is ook hier (nuut). Net uit nuuskierigheid - hoeveel afrikaanse skeptics is daar wat wetenskap en godsdiens met mekaar probeer versoen.  Ek is 'n post-teis en as ek weer ellelange redenasies om en oor intelligente ontwerp of onreduseerbare kompleksiteit moet deurworstel gaan my godsdiens opvoeding op myregurgiteer oos 'n goor maag!.
Logged
johanvz
Newbie
*

Skeptical ability: +2/-0
Offline Offline

Posts: 24


« Reply #6 on: May 29, 2008, 00:16:19 AM »

Welkom Ronnie.

Ek was 'n christen en het ook eers probeer om wetenskap met godsiens te versoen. Dit is egter nie moontlik om die twee te versoen nie. Godsdiens verwag dat jy niks bevraagteken nie, en alles glo wat iemand anders vir jou vertel. Wetenskap gaan oor die bevraagtekening van die wereld en om uit te vind hoe dit werk en beter te verstaan.

Die hele evolusie/intelligente ontwerp/onreduseerbare kompleksiteit debat sal seker nooit eindig nie. Lees maar bietjie op die forum. Gelowiges sal die feite en interpretasie daarvan sover as moontlik buig om te probeer wys dat daar wel 'n god is wat mense geskep het. Dit is in elk geval nie nodig nie want die hele konsep en definisie van god maak geen logiese sin nie.

Daar is seker wel skeptici wat in 'n god glo, en wetenskap met god probeer versoen, maar ek weet nie hoe hulle dit kan regverdig binne 'n skeptiese raamwerk nie.

Dis seker die meeste Afrikaans wat ek in 'n lang tyd geskryf het!


Logged
bluegray
Administrator
Hero Member
*****

Skeptical ability: +9/-3
Offline Offline

Posts: 1107



saskeptics
WWW
« Reply #7 on: June 09, 2008, 14:04:40 PM »

Wetenskap en godsdiens was en sal altyd deel wees van menswees. Ek het geen probleem hiermee nie. Dit is hoe dit is. Wat ek 'n probleem mee het, is wanneer die een valshede versprei oor die ander een. En ek dink altwee kampe maak hulself skuldig daaraan.

@Ronnie
Welkom!
Ek neem aan as jy praat van versoen, bedoel jy die bybel se weergawe van die wêreld met wat ons weet van bewyse wat in die natuur gevind word. Jy sal nie sulke dinge van my hoor nie Wink
Logged
qrios
Meneer
Full Member
***

Skeptical ability: +2/-1
Offline Offline

Posts: 119


Get the facts first - you can distort them later!


« Reply #8 on: June 11, 2008, 16:12:18 PM »

Hallous... ek is ook afrikaans...  Roll Eyes

Is so bluegray V... 
Quote
Wetenskap en godsdiens was en sal altyd deel wees van menswees. Ek het geen probleem hiermee nie. Dit is hoe dit is. Wat ek 'n probleem mee het, is wanneer die een valshede versprei oor die ander een. En ek dink altwee kampe maak hulself skuldig daaraan.

Die geneuk is net.. die een se valsheid is baiekeer die ander een se waarheid...
Logged
adieumus
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-0
Offline Offline

Posts: 1


« Reply #9 on: June 27, 2008, 20:50:32 PM »

Hallo julle. Ek is Afrikaans en ek is skepties.
Logged
Skeptic
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-0
Offline Offline

Posts: 3



« Reply #10 on: August 10, 2008, 12:07:00 PM »

Hallo Almal. Ek is ook Afrikaans, is baie skepties oor alles, en het Ateistiese denke.
Logged
bluegray
Administrator
Hero Member
*****

Skeptical ability: +9/-3
Offline Offline

Posts: 1107



saskeptics
WWW
« Reply #11 on: August 12, 2008, 12:24:40 PM »

Ek is seker jy sal hier welkom voel Wink
Logged
Pages: [1]   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.223 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page Yesterday at 03:16:19
Privacy Policy