Hallous... ek is ook afrikaans...

Is so bluegray V...
Wetenskap en godsdiens was en sal altyd deel wees van menswees. Ek het geen probleem hiermee nie. Dit is hoe dit is. Wat ek 'n probleem mee het, is wanneer die een valshede versprei oor die ander een. En ek dink altwee kampe maak hulself skuldig daaraan.
Die geneuk is net.. die een se valsheid is baiekeer die ander een se waarheid...