South African Skeptics
January 06, 2009, 15:10:36 PM
Welcome,
Guest
. Please
login
or
register
.
Did you miss your
activation email?
1 Hour
1 Day
1 Week
1 Month
Forever
Login with username, password and session length
News
: There is a new Non-English section. Moderators needed. See
this post
for more info.
Entire Forum
This board
This topic
Members
Google Entire Site
Home
Help
Search
GoogleTagged
Login
Register
South African Skeptics
>
Non-English Discussion
>
Afrikaans
> Topic:
Ek is Afrikaans
Pages: [
1
]
Go Down
« previous
next »
Print
Author
Topic:
Ek is Afrikaans
(Read 539 times)
Description:
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Tweefo
Full Member
Skeptical ability: +2/-0
Offline
Posts: 113
Ek is Afrikaans
«
on:
May 03, 2008, 17:08:56 PM »
Is ek die enigste Afrikaanse ou op hierdie "forum"? Wat is Afrikaans vir forum in elkgeval? Ek is 'n ateïs en ek probeer skepties wees.
Logged
bluegray V
Administrator
Hero Member
Skeptical ability: +6/-2
Offline
Posts: 610
Re: Ek is Afrikaans
«
Reply #1 on:
May 05, 2008, 09:36:54 AM »
Ek twyfel of jy die enigste is, ek dink almal verkies maar net om in engels te praat
Logged
johanvz
Newbie
Skeptical ability: +2/-0
Offline
Posts: 23
Re: Ek is Afrikaans
«
Reply #2 on:
May 05, 2008, 10:36:01 AM »
Ek is darem ook Afrikaans.
Logged
slowcheetah
Newbie
Skeptical ability: +1/-0
Offline
Posts: 34
Re: Ek is Afrikaans
«
Reply #3 on:
May 05, 2008, 12:03:17 PM »
Afrikaners is plesierig, dit kan julle glo!
Logged
pawpaw1000
Newbie
Skeptical ability: +0/-2
Offline
Posts: 15
Re: Ek is Afrikaans
«
Reply #4 on:
May 21, 2008, 15:57:57 PM »
eks ook hier tjom!!!
Logged
Ronnie
Newbie
Skeptical ability: +0/-0
Offline
Posts: 1
Re: Ek is Afrikaans
«
Reply #5 on:
May 28, 2008, 17:28:13 PM »
Hi Almal,
Ek is ook hier (nuut). Net uit nuuskierigheid - hoeveel afrikaanse skeptics is daar wat wetenskap en godsdiens met mekaar probeer versoen. Ek is 'n post-teis en as ek weer ellelange redenasies om en oor intelligente ontwerp of onreduseerbare kompleksiteit moet deurworstel gaan my godsdiens opvoeding op myregurgiteer oos 'n goor maag!.
Logged
johanvz
Newbie
Skeptical ability: +2/-0
Offline
Posts: 23
Re: Ek is Afrikaans
«
Reply #6 on:
May 29, 2008, 00:16:19 AM »
Welkom Ronnie.
Ek was 'n christen en het ook eers probeer om wetenskap met godsiens te versoen. Dit is egter nie moontlik om die twee te versoen nie. Godsdiens verwag dat jy niks bevraagteken nie, en alles glo wat iemand anders vir jou vertel. Wetenskap gaan oor die bevraagtekening van die wereld en om uit te vind hoe dit werk en beter te verstaan.
Die hele evolusie/intelligente ontwerp/onreduseerbare kompleksiteit debat sal seker nooit eindig nie. Lees maar bietjie op die forum. Gelowiges sal die feite en interpretasie daarvan sover as moontlik buig om te probeer wys dat daar wel 'n god is wat mense geskep het. Dit is in elk geval nie nodig nie want die hele konsep en definisie van god maak geen logiese sin nie.
Daar is seker wel skeptici wat in 'n god glo, en wetenskap met god probeer versoen, maar ek weet nie hoe hulle dit kan regverdig binne 'n skeptiese raamwerk nie.
Dis seker die meeste Afrikaans wat ek in 'n lang tyd geskryf het!
Logged
bluegray V
Administrator
Hero Member
Skeptical ability: +6/-2
Offline
Posts: 610
Re: Ek is Afrikaans
«
Reply #7 on:
June 09, 2008, 14:04:40 PM »
Wetenskap en godsdiens was en sal altyd deel wees van menswees. Ek het geen probleem hiermee nie. Dit is hoe dit is. Wat ek 'n probleem mee het, is wanneer die een valshede versprei oor die ander een. En ek dink altwee kampe maak hulself skuldig daaraan.
@Ronnie
Welkom!
Ek neem aan as jy praat van versoen, bedoel jy die bybel se weergawe van die wêreld met wat ons weet van bewyse wat in die natuur gevind word. Jy sal nie sulke dinge van my hoor nie
Logged
qrios
Meneer
Full Member
Skeptical ability: +2/-1
Offline
Posts: 119
Get the facts first - you can distort them later!
Re: Ek is Afrikaans
«
Reply #8 on:
June 11, 2008, 16:12:18 PM »
Hallous... ek is ook afrikaans...
Is so bluegray V...
Quote
Wetenskap en godsdiens was en sal altyd deel wees van menswees. Ek het geen probleem hiermee nie. Dit is hoe dit is. Wat ek 'n probleem mee het, is wanneer die een valshede versprei oor die ander een. En ek dink altwee kampe maak hulself skuldig daaraan.
Die geneuk is net.. die een se valsheid is baiekeer die ander een se waarheid...
Logged
adieumus
Newbie
Skeptical ability: +0/-0
Offline
Posts: 1
Re: Ek is Afrikaans
«
Reply #9 on:
June 27, 2008, 20:50:32 PM »
Hallo julle. Ek is Afrikaans en ek is skepties.
Logged
Skeptic
Newbie
Skeptical ability: +0/-0
Offline
Posts: 3
Re: Ek is Afrikaans
«
Reply #10 on:
August 10, 2008, 12:07:00 PM »
Hallo Almal. Ek is ook Afrikaans, is baie skepties oor alles, en het Ateistiese denke.
Logged
bluegray V
Administrator
Hero Member
Skeptical ability: +6/-2
Offline
Posts: 610
Re: Ek is Afrikaans
«
Reply #11 on:
August 12, 2008, 12:24:40 PM »
Ek is seker jy sal hier welkom voel
Logged
Pages: [
1
]
Go Up
Print
GoogleTagged:
suurstof-terapie
what
afrikaans
maag
interpretasie
skeptic
org
mss
afrikaanse
goor
skepties
definisie
wetenskap
post-teis
wap
english
South African Skeptics
>
Non-English Discussion
>
Afrikaans
> Topic:
Ek is Afrikaans
« previous
next »
Jump to:
Please select a destination:
-----------------------------
Skepticism
-----------------------------
=> General Skepticism
=> Conspiracy Theories
=> Junk Science and Alternative Medicine
-----------------------------
General Academics
-----------------------------
=> Science and Technology
=> Religion and Philosophy
=> Education
-----------------------------
Non-English Discussion
-----------------------------
=> Afrikaans
-----------------------------
Off Topic
-----------------------------
=> Fun
=> News and current events
=> Flame Wars
=> Off topic
Loading...