ek wil iets sê en ek gaan dit sê

<< < (4/4)

cyghost (August 29, 2011, 12:03:15 PM):
...hoe kan 'n invisible, irrational, impossible to believe god, kant kies? ;)
Bewys vir sy alomteenwoordige, almagtige self - Hy is aan almal se kant, teselfdertyd!

Brian (August 29, 2011, 15:11:44 PM):
...hoe kan 'n invisible, irrational, impossible to believe god, kant kies? ;)
Bewys vir sy alomteenwoordige, almagtige self - Hy is aan almal se kant, teselfdertyd!

Issie! As die Blou Bulle speel is hy aan Pierre Spies se kant...hy't my so geseg!
BoogieMonster (August 29, 2011, 15:16:38 PM):
God always chooses Chuck Norris.
Rigil Kent (August 30, 2011, 21:44:23 PM):
Hoe sien ander die huidige situsie in ons mooi land?

As jy vewys na die politieke en ekonomiese situasie kan dit seker na enige kant toe gaan. Ek sien geen rede waarom dinge op chaos moet uitloop nie, maar ook nie veel tekens van melk en heuning nie. Ek vermoed ons sal maar so tussenin aanploeter vir nog 'n redelike lang tyd. Politiek bly maar 'n artifak van die meerderheid se grille, en ek sit maar moeilik my vertroue in mensgemaakte goeters. Behalwe miskien as jy dit kan eet, of petrol daarin kan gooi.

Rigil

Navigation

[0] Message Index

[*] Previous page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page