South Africa Flag logo

South African Skeptics

September 21, 2019, 00:13:46 AM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Follow saskeptics on twitter.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: [1]   Go Down
  Print  
Author Topic:

Hallo uit Namibië!

 (Read 1026 times)
Description: Ook: 'n fliek vir elke skeptic
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Maanhaas
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-0
Offline Offline

Posts: 1


« on: May 18, 2009, 23:58:26 PM »

Goeie naand mede-denkers!

Ek is nuut aan hierdie forum aangesluit, en ek is verskriklik bly om te sien dat daar is mense in SA wat wakker is, en hulle verstand gebruik. Julle kan my Maanhaas noem. Ek is uit verre Otjiwarongo, en die plattelandse mense hier is so ver regs, dat as enige man net sy hare lank wil dra, word hy sommer onmidellik as 'n satan-aanbidder gesien [en al die ewils wat saam met dit kom, soos drugs, rape, voodoo ens.]

Maar, ek kom met 'n geskenk. Wie hier het al van die documentary met die naam Zeitgeist gehoor?
Dit gaan oor basies al die myths wat mense het oor geloof, en sowel die strooi wat die VSA hulle mense in voer; as ook die res van die wêreld. Dit is verniet, altwee van die Zeitgeists. Dit is beskikbaar op hulle webtuiste: http://www.zeitgeistmovie.com/ Jy kan dit sommer net daar kyk.
Elke skeptic moet hom/haarself 'n guns doen, en altwee kyk. Daar is 'n paar verbasende dinge wat 'n mens se oë nogal oop maak. Die eerste gedeelte van die eerste Zeitgeist gaan oor die bestaan van alle gelowe, en die rede vir diè WARE ewil se geboorte.

Geniet dit...
Cheers vir eers, uit Namibië!
Maanhaas
Logged
Barryl
Jr. Member
**

Skeptical ability: +1/-0
Offline Offline

Posts: 67



« Reply #1 on: May 19, 2009, 06:33:13 AM »

More Maanhaas,

Welkom van my kant. Self vir 20 jaar in Swakopmund/Walvisbaai gewoon (1960 - 1980)  Mis die land en sy mense. Is besig om die dokumentere af te laai - lyk goed, baie dankie. Ek is self vertroud met die inhouds-kennis maar dis goed om so 'n DVD/video vir jou vriende aan te stuur want ek is nie so goed om die kennis en insig wat ek het oor te dra nie. Mooi bly.

Barryl
Logged
Mefiante
Defollyant Iconoclast
Hero Member
*****

Skeptical ability: +61/-9
Offline Offline

Posts: 3752


In solidarity with rwenzori: Κοπρος φανεται


WWW
« Reply #2 on: May 19, 2009, 12:00:17 PM »

Hallo, en welkom Maanhaas!

’n Vorige bespreking van Zeitgeist op die forum.

'Luthon64
Logged
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-1
Offline Offline

Posts: 3087



« Reply #3 on: May 19, 2009, 15:56:11 PM »

Ek het Zeitgeist glad nie geniet nie. Te veel paranoid delusions.

Welkom though!
Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1409


Carpe diem


« Reply #4 on: July 14, 2009, 22:00:07 PM »

Hallo Maanhaas.

Terwyl jy een post teen jou naam het en dit twee maande terug wil ek net sê dit is jou skrywe wat my laat registreer en meedoen het. So baie dankie. Dit mag vreemd wees, omdat ek glad nie met jou saamstem nie.

Ek het gekom weens ander redes, maar gehou van wat ek sien en so bietjie rond geblaai. Ek is self oorspronklik van Namibië en ek dink dit het 'n snaar geroer.

Indien jy rondhang of indien iemand anders wonder, zeitgeist is die grootset klomp snert onder die son. Dit bevat soveel onwaarhede en halwe waarhede en verdraaide waarhede dat dit as waarlik 'n meesterstuk in hoe om te lieg beskou kan word.

Skeptiese mense (of te wel mense wat hulle self skepties ag) word geteiken en meegesleur.

Ek raai jou aan om weer te besin hieroor.
Logged
Pages: [1]   Go Up
  Print  
GoogleTagged: chat namibie 1960-1980 flieks


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 1.429 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page March 25, 2019, 23:50:23 PM
Privacy Policy