South Africa Flag logo

South African Skeptics

October 21, 2019, 09:19:12 AM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Please read the posting guidelines before posting.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: [1]   Go Down
  Print  
Author Topic:

HALLOWEEN

 (Read 1731 times)
Description: CHRISTENE DAAR TEEN
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lizette
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-0
Offline Offline

Posts: 4



« on: November 07, 2008, 12:51:09 PM »

 :-\Luister na na hierdie storie. Mense by my werk soek altyd 'n goeie rede vir 'n "Party" en ek stem. So Halloween is nou weer 'n lekker geleentheid vir "dress up" en laf wees ens. ens. Almal beplan en toe skielik slaan die Christene in my afdeling toe. Dit is 'n duiwelse viering en hulle weier om aan te trek en die duiwel te vereer.Bla bla bla.

So nou stap jy deur die kantoor en almal het hope pret en lag en is snaaks aangetrek en my afedling is dit dood stil.

Ek meen regtig.Dis alles eintlik so ironies. Halloween is eintlik 'n Pagan fees en Pagans glo nie aan 'n duiwel nie in die eerste plek!!!.As jy boonop 'n regte pagan was sou jy weet dat dit met die verandering van seisoene te doen het- somer na winter. So eintlik moet ons dit in die suidelike halfrond eers op April of Mei vier.(Ek is nou nie fundi in die gebeid nie)

Maar die Christene hol nou weer weg met die konsep. Dis is so min 'n viering of vereering van die duiwel.Almal slaan eintlik die bal mis.Vir my is dit net 'n lekker rede vir party en vrek snaaks om almal op te dress.

Wat dink julle?

O ja en die storie van die brug.Ja is dit nie amazing hoe hulle die storie verander as dit nou nie uitwerk soos hulle gebid het.My baas wou 'n ander job vat . Toe sê sy die Here het dit vir haar gegee. Maar toe hulle haar meer geld gee om te bly , raai ...toe bly sy..Hoe nou.Ek was lus om te vra , nou het jy nou die here se job terug gegee???

WENS DA WAS SPELL CHECK VIR AFRIKAANS ...JAMMER OOR SPELLING!!!!!!!!!!!!!!!!
Logged
Sentinel
Sr. Member
****

Skeptical ability: +7/-0
Offline Offline

Posts: 257


Hellbound Sentry


« Reply #1 on: November 28, 2008, 11:06:34 AM »

Dit is tipies mens om als wat hy nie verstaan nie, as "duiwels" uit te maak.

Dit was nog altyd vir my snaaks dat 'n mens wat aan die tokkelossie glo, 'n heidin is, maar 'n persoon wat aan die duiwel glo is 'n Christin.

As ons eendag dalk 'n besoek van buiteruimse wesens kry, sal hulle dalk vrons vir die "bloed en vlees" drinkery en etery tydens nagmaal.  Wie weet, hulle dink dalk dat die idee so barbaars is dat hulle ons hulle slawe maak, uitmoor en probeer oorskakel na hulle geloof. Wink

Haloween is net so "duiwels" soos Día de los Muertos en Paasfees.
« Last Edit: November 28, 2008, 11:18:36 AM by Sentinel » Logged
Pages: [1]   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.408 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page May 04, 2019, 05:13:42 AM
Privacy Policy