Hoe se hulle in Engels....

<< < (2/2)

BoogieMonster (June 24, 2010, 09:29:30 AM):
As iemand 'n landbou weekblad onder sy matras wegsteek moet ek bekommerd wees oor sy seksuele voorkeure. Baaaaaa means NO!
Hermes (June 24, 2010, 10:24:46 AM):
Baaaaaa means NO!
My seun, Pan, noem my 'n huigelaar as ek dit vir hom probeer leer.
Brian (June 25, 2010, 09:53:56 AM):
met 'n pa met die 'naam' Hermes en 'n seun met die naam Pan begin ek wonder... >:D
Hermes (June 25, 2010, 11:34:07 AM):
Haai, dit was 'n mooi bokkie en sy't nie boe of baaaa gesĂȘ nie; sy't gefluit!

[Ter inligting: In Griekse mitologie is Hermes die vader van Pan, 'n sater. sater: soort bosgodjie van die Grieke met die horings en onderlyf van 'n bok en 'n wellustige geaardheid.]

Navigation

[0] Message Index

[*] Previous page

Skeptic Forum Board Index

Non-mobile version of page