South Africa Flag logo

South African Skeptics

December 12, 2019, 15:43:29 PM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Please read the posting guidelines before posting.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: [1]   Go Down
  Print  
Author Topic:

Hoe se hulle in Engels....

 (Read 2165 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2114



« on: June 24, 2010, 07:28:31 AM »

money talks and bullshit walks....

Quote
Christen-vrou is nuwe redakteur van Loslyf
2010-06-24 07:04
 Druk artikel e-pos artikel


Gauteng - ’n Vrou wat glo sterk Christelike beginsels en hoë morele waardes het, is aangestel as die redakteur van die twee bekendste sekstydskrifte in die land.

Rilette Meyer het twee weke gelede die redakteurstoel van Loslyf en Hustler ingeneem.

Meyer is ’n bekende joernalis wat veral vir die tydskrif Vrouekeur artikels met ’n sterk godsdienstige inslag geskryf het. Sy was ook ’n gereelde bydraer vir die tydskrifte Sarie en Rooi Rose.
 
Meyer, wie se aanstelling baie mense in die mediabedryf verras het omdat sy as ’n Christen bekend is, het gister gesê Loslyf en Hustler “verander niks aan my morele waardes nie”.

“Die uitdaging is om iets besonders van albei tydskrifte te maak. Ja, die seks gaan bly vir lesers wat die tydskrifte daarvoor koop, maar ek gaan met ’n proses van transformasie begin wat albei tydskrifte ’n nuwe gedaante gaan gee. Buiten die seks en foto’s, wil ek ­artikels van gehalte publiseer wat ook die denkende leser tevrede sal stel.

“Sodoende hoop ek om bestaande lesers te behou, maar om ’n hele horde nuwe lesers te werf wat sulke tydskrifte nie net vir die openlike seks wil koop nie.”

“Ja, ek het vir veral Vrouekeur artikels met ’n sterk godsdienstige en inspirerende inslag geskryf, maar hierdie is ’n hele nuwe uitdaging.”

- Beeld


http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Christen-vrou-is-nuwe-redakteur-van-Loslyf-20100624

hehehe, ja-nee, "Buiten die seks en foto’s, wil ek ­artikels van gehalte publiseer wat ook die denkende leser tevrede sal stel."
ons sal maar moet sien hoeveel denkende christene nou die loslyf gaan begin aankoop - dis mos ok, dan nie?

Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1367


I think therefor I am, I think


« Reply #1 on: June 24, 2010, 07:33:19 AM »

O fok, ek sien kak as ek kak sien kom!
Logged
cyghost
Skeptically yours
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-1
Offline Offline

Posts: 1410


Carpe diem


« Reply #2 on: June 24, 2010, 08:51:35 AM »

Wel meskien kan sy vir ons die Bybel herskryf met haar interessante blik op die lewe...

Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #3 on: June 24, 2010, 09:02:31 AM »

ek dink dis kak snaaks.   die geld praat hard met daai enetjie.
die grap is, die loslyf is die nommer een publikasie onder christenmans se matrasse, naas die landbou weekblad.
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1367


I think therefor I am, I think


« Reply #4 on: June 24, 2010, 09:17:44 AM »

ja en die landbouweekblad word net een keer gelees! Grin
Logged
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-1
Offline Offline

Posts: 3128



« Reply #5 on: June 24, 2010, 09:29:30 AM »

As iemand 'n landbou weekblad onder sy matras wegsteek moet ek bekommerd wees oor sy seksuele voorkeure. Baaaaaa means NO!
Logged
Hermes
Hero Member
*****

Skeptical ability: +18/-2
Offline Offline

Posts: 1137



« Reply #6 on: June 24, 2010, 10:24:46 AM »

Baaaaaa means NO!
My seun, Pan, noem my 'n huigelaar as ek dit vir hom probeer leer.
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1367


I think therefor I am, I think


« Reply #7 on: June 25, 2010, 09:53:56 AM »

met 'n pa met die 'naam' Hermes en 'n seun met die naam Pan begin ek wonder... Evil
Logged
Hermes
Hero Member
*****

Skeptical ability: +18/-2
Offline Offline

Posts: 1137



« Reply #8 on: June 25, 2010, 11:34:07 AM »

Haai, dit was 'n mooi bokkie en sy't nie boe of baaaa gesê nie; sy't gefluit!

[Ter inligting: In Griekse mitologie is Hermes die vader van Pan, 'n sater.   sater:  soort bosgodjie van die Grieke met die horings en onderlyf van 'n bok en 'n wellustige geaardheid.]
« Last Edit: June 25, 2010, 13:51:11 PM by Hermes » Logged
Pages: [1]   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.459 seconds with 24 sceptic queries.
Google visited last this page May 14, 2019, 05:34:26 AM
Privacy Policy