South Africa Flag logo

South African Skeptics

December 14, 2018, 03:35:37 AM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Follow saskeptics on twitter.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: [1]   Go Down
  Print  
Author Topic:

Interessante debat op RSG

 (Read 1120 times)
Description: Gesprekke oor wetenskap en geloof
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-3
Offline Offline

Posts: 2440


Three men make a tiger.


« on: March 26, 2012, 06:53:51 AM »

Het gisteraand (nogal op my moeder se aanbeveling) 'n debat geniet op 'n program met die naam van Kruis en Dwars op RSG. Jy kan dit hier aflaai: die potgooi (podcast) met 25 Maart 2012 se datum op. Hulle maak ook melding van 'n boek wat nogal na 'n wenner klink.

http://www.rsg.co.za/potgooi-soek.asp?ProgramID=173

Rigil
Logged
Tweefo
Hero Member
*****

Skeptical ability: +9/-0
Offline Offline

Posts: 1506



WWW
« Reply #1 on: March 26, 2012, 07:56:11 AM »

Quote
potgooi
Huh?   Angliesisme. Die woord angliesisme (spel ek dit reg?) is 'n angliesisme. Kan ons nie 'n nuwe woord uitdink in plaas van net Virafrikaans?
Logged
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-3
Offline Offline

Posts: 2440


Three men make a tiger.


« Reply #2 on: March 26, 2012, 08:02:20 AM »

Quote
potgooi
Huh?   Angliesisme. Die woord angliesisme (spel ek dit reg?) is 'n angliesisme. Kan ons nie 'n nuwe woord uitdink in plaas van net Virafrikaans?

Moontlik. Maar baie van hierdie leenwoorde is ook so half tong-in-die-kies. Ek onthou byvoorbeeld van ons skool Afrikaans:

Bicycle - baie sukkel
Benefit of the doubt - binnevet van die boud
Dysentry - duisend tree

Ek vermoed dat "potgooi" ook een van hierdie tipe woorde is.


Rigil
Logged
Pages: [1]   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.27 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page November 21, 2018, 18:38:35 PM
Privacy Policy