South Africa Flag logo

South African Skeptics

August 23, 2019, 16:19:46 PM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Please read the forum rules before posting.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: [1]   Go Down
  Print  
Author Topic:

Juig! seksie

 (Read 3504 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Hermes
Hero Member
*****

Skeptical ability: +18/-2
Offline Offline

Posts: 1137



« on: September 21, 2010, 18:59:43 PM »

Die tydskrif Juig! (Kletskerk noem dit Suig!) raak amoreus - natuurlik met teregwysende veroordeling.
 
http://www.juig.co.za/
« Last Edit: September 21, 2010, 19:11:32 PM by Hermes » Logged
thrift
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-0
Offline Offline

Posts: 37



« Reply #1 on: September 21, 2010, 19:26:16 PM »

Wie of wat is die 'kletskerk'?
Logged
Mefiante
Defollyant Iconoclast
Hero Member
*****

Skeptical ability: +61/-9
Offline Offline

Posts: 3749


In solidarity with rwenzori: Κοπρος φανεται


WWW
« Reply #2 on: September 21, 2010, 19:36:47 PM »

Kletskerk?  Hier – of die duiwel of die here se werk, afhangende van wie praat.

'Luthon64
Logged
Hermes
Hero Member
*****

Skeptical ability: +18/-2
Offline Offline

Posts: 1137



« Reply #3 on: September 21, 2010, 19:46:03 PM »

Die werf word geadministreer deur die nuusredakteur van die NG Kerk tydskrif Die Kerkbode.   Hy is gereeld in die kak by die kerk omdat daar soveel ateïste op die werf praat en die fundies sterk teengestaan word.
Logged
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-1
Offline Offline

Posts: 3078



« Reply #4 on: September 21, 2010, 23:30:16 PM »

Quote
As ’n mens egter ’n Christen geword het, is daar wel sekere vrae wat ’n mens jouself en vir God kan vra as jy ’n tatoeëermerk op jou liggaam oorweeg.

...

Daarom kan ons ook nie met ons liggame maak wat ons wil nie en moet ons dit steeds met respek hanteer en byvoorbeeld vir God vra as ons ’n tatoeëermerk op ons liggaam wil aanbring. As God daarom vir ’n mens vrede gee hieroor, dan is dit ’n oortui­ging tussen jou en die Here.


Hmmm, hier is 'n Christen wat iets beet het.... om te herskryf in my eie woorde: BESLUIT SELF!
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #5 on: September 22, 2010, 09:19:00 AM »

weereens het die bybel die epic fokken ability om ditself te weerspreek.
dis seg, jou liggaam is 'n temple, en holy, en al daai kakkies:
Quote
1 Corinthians 6:19-20
Or do you not know that your body is a temple of the Holy Spirit within you, whom you have from God? You are not your own, for you were bought with a price. So glorify God in your body.

Leviticus 19:28 ESV
You shall not make any cuts on your body for the dead or tattoo yourselves: I am the Lord.
and so on and so forth

maar dan is daar ook free will:

Quote
Ephesians 2:8-9 For by grace you have been saved through faith. And this is not your own doing; it is the gift of God, not a result of works, so that no one may boast.

so basically, jy kan whatever kak aanjaag wat jy wil, en jy is nog oraait, want die out toppie het klaar besluit jou gat is gered.

maar dit weet ons almal nou ook al.
Logged
Kosie van Jozi
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-2
Offline Offline

Posts: 48


« Reply #6 on: September 23, 2010, 11:41:03 AM »

Is die punt van geloof nie dat dit oor jou siel gaan en nie jou liggaam nie of het ek dit verkeerd
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #7 on: September 23, 2010, 11:57:45 AM »

wel, lees jou bybel sarel.  of nee, moenie die bybel lees nie, want die bybel kan self nie besluit waddehel die reels nou eintlik is nie.
en die kerk volg die bybel.
so se jy nou vir my?
iets se vir my liewe jesus bly in jou hartjie.  en jy is net hier om ons kak te byt.
Logged
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2112



« Reply #8 on: September 23, 2010, 12:22:34 PM »

Is die punt van geloof nie dat dit oor jou siel gaan en nie jou liggaam nie of het ek dit verkeerd

Nee wat, dink jy't dit so effe verkeerd... as dit nou so danig oor my siel gegaan het, dan sou ek as vrou dieselfde as jy, 'n man, ge-ag word, of het EK dit nou verkeerd? En sou jou liggaam nie veroordeel word as jy tats het nie, en sou jy ook nie veroordeel word as jy fiesies gestrem is nie (die ou sege van die sonde van die vaders wat op die kinders neerkom) Nee wat boet, volg GCG se advies - gaan LEES daai bybel met 'n kritiese en logiese uitkyk, en jy sal net so bietjie geskok wees.
Logged
Pages: [1]   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.84 seconds with 24 sceptic queries.
Google visited last this page April 28, 2019, 16:50:10 PM
Privacy Policy