South Africa Flag logo

South African Skeptics

September 20, 2019, 03:48:57 AM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Follow saskeptics on twitter.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: [1]   Go Down
  Print  
Author Topic:

Karre

 (Read 1978 times)
Description: Hoe goed?
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Tweefo
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-0
Offline Offline

Posts: 1534



WWW
« on: July 07, 2009, 14:57:07 PM »

Ek spandeer baie tyd op die pad (7500 km per maand) en het begin notiesie neem van karre wat breek. Ou karre tel nie - iets moet uiteindelik breek, so ek tel dit net as dit nog redelik nuut lyk. Ek weet natuurlik nie wat fout is nie, dit mag dalk 'n pap wiel wees of die bestuurder het dalk vir 'n ander rede gestop. Sover is dit die duurder, luukse karre wat "wen" met die swak naam make in die tweede plek. Jy sien bykans nooit 'n Mazda, Toyota of Nissan langs die pad nie. Ek weet ook nie wat die mark aandeel per vervaardiger is nie.
Nou dit kan wees dat BMW bestuurders nie kan goed ry nie en hard op hulle voertuie is, of dat hulle te windgat is maar hierna gekyk is die "jap crap" die beste.
Logged
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-3
Offline Offline

Posts: 2460


Three men make a tiger.


« Reply #1 on: July 07, 2009, 21:18:18 PM »

Met gehaltebeheerstelsels soos ISO9000 ens wat vandag omtrent deur die bank toegepas word, sal ek verbaas wees as daar enige groot verskille in bougehalte tussen vervaardigers is. Maar dis 'n interessante idee dat eienaars wat geneig is om  hard te ry dalk 'n sekere soort motor bo 'n ander sal verkies.

Van karre gepraat, ek het vandag toevallig by iemand gehoor dat daar van die DDMs (duur Duitse motors) is wat jou nie sal toelaat om te bestuur as jou alkoholvlak te hoog is nie! Ek vat dit maar vir eers met 'n knippie sout tot ek so iets self sien.

Mintaka
Logged
Mandarb
Sr. Member
****

Skeptical ability: +3/-0
Offline Offline

Posts: 258



« Reply #2 on: July 08, 2009, 07:40:50 AM »

Ek weet Volvo het 'n breathalyzer wat hulle in goed soos die XC90 en S60 wil sit, maar ek weet nie wanneer dit gaan uitkom nie. Maar ook, hulle moet dit standaard maak, dit moet nie 'n opsie wees nie.

Weet nie regtig oor watse karre meer stop nie, ek vertrou maar die JD Powers surveys.
Logged
silverbullets
Newbie
*

Skeptical ability: +0/-0
Offline Offline

Posts: 2


« Reply #3 on: July 08, 2009, 10:50:17 AM »

Dit is ook natuurlik moontlik dat die die rede vir die "duurder" modelle om te gaan staan ens. te doen het met die feit dat daar meer elektroniese bykomstighede is wat beteken daar is meer geleentheid vir iets om skeef te loop. Dit is teenoor die "eenvoudiger" modelle wat dalk nie die seldfe vlak van tegnologie bevat nie.

Ek het ook gehoor, "deur die GRAPEVINE" van toestelle wat hulle as bykomstighede instaleer indien iemand skuldig bevind is van dronk betuur, wat verhoed dat die motor aangeskakel kan word tensy die blaas toestel eers gebruik word. (ek sal die inligting probeer verivieer).
Logged
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-1
Offline Offline

Posts: 3087



« Reply #4 on: July 09, 2009, 14:37:51 PM »

Nou sal elke dronk bestuurder vergesel word deur een van sy kinders.

"Blaas hier Jannie, Dankie....."


Quote
Ou karre tel nie - iets moet uiteindelik breek, so ek tel dit net as dit nog redelik nuut lyk.

Hmmm, ek ruik 'n sloppy stel criteria, miskien lyk die duurder karre nuwer vir langer.
Logged
Pages: [1]   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.594 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page April 16, 2019, 15:19:06 PM
Privacy Policy