South Africa Flag logo

South African Skeptics

January 22, 2018, 17:51:47 PM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Follow saskeptics on twitter.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: [1]   Go Down
  Print  
Author Topic:

Kinder-mishandeling

 (Read 1876 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2088



« on: November 16, 2011, 12:59:42 PM »

Ek glo hierdie ma was lief vir haar kind, maar dit bly nog kindermishandeling in my opinie.  Geen kind van 9 behoort tussen "105 - 125kg" te weeg nie. Selfs met 'n mediese kondisie moes dit afwendbaar gewees het, veral aangesien hy reeds 'n geskiedenis van hart probleme gehad het. Dit onstel my verskriklik.

Quote
Seun (9) sterf voor klas ná hartaanval
2011-11-16 12:29

   
Jeffreysbaai – 'n Negejarige seun van Jeffreysbaan het voor sy klasmaats gesterf nadat hy 'n hartaanval gehad het, het die polisie gesê.

Daar word geglo dat die kind tussen 105 kg en 125 kg geweeg het. Hy het by die Pellsrus Primêre Skool inmekaar gesak en omstreeks 09:35 gesterf.

Ao. Petra Els 'n polisiebeampte van Jeffreysbaai het gesê die kind – wat op 20 Desember sy 10de verjaardag sou vier – was erg oorgewig en het 'n geskiedenis van hartprobleme gehad.

Mariannette Olivier, polisiewoordvoerder, het bevestig dat die kind by die skool dood is.

"Sy ma het inmekaar gesak en is na 'n hospitaal in Humansdorp geneem. Die kind se pa is verlede jaar dood."



http://afrikaans.news24.com/Suid-Afrika/Nuus/Seun-9-sterf-voor-klas-na-hartaanval-20111116
Logged
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-1
Offline Offline

Posts: 2851



« Reply #1 on: November 16, 2011, 13:27:59 PM »

Strafbare manslag as jy my vra.
Logged
GCG
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-4
Offline Offline

Posts: 1829


skeptical mantis is skeptical


adele horn
WWW
« Reply #2 on: November 16, 2011, 15:07:22 PM »

presies.  dis kindermishandeling.  no question.
Logged
Pages: [1]   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.164 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page December 06, 2017, 21:41:51 PM
Privacy Policy