South Africa Flag logo

South African Skeptics

December 14, 2018, 02:13:45 AM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Please read the forum rules before posting.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: [1]   Go Down
  Print  
Author Topic:

Kom ons drink 'n koppie tee....

 (Read 2095 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2099



« on: July 23, 2012, 13:11:51 PM »

Quote
’n Kruietee wat vrylik in Suid-Afrikaanse winkels en apteke verkoop word, bevat soveel kokaïen dat verbruikers die gevaar loop om dwelmtoetse te druip as hulle dit drink.

Dié produk word bemark as ’n “hemelse towerplant van die Inkas” en die vrywilligers het ingestem dat toksikoloë aan die Universiteit van Pretoria hul urine ontleed.



Klink vir my na 'n bargain na 'n lang, stressvolle dag op kantoor....  Evil

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Kokaientee-op-jou-winkelrak-20120722

Quote
Aansprake oor die tee:
– gee energie;
– beheer die gemoed;
– help met dieet;
– help teen moegheid;
– help met spysvertering;
– reguleer die metabolisme; en
– verlig hoogtesiekte.



Sal maar moet sien hoe vinnig die produk verdwyn van die rakke af...  Roll Eyes
Logged
brianvds
Hero Member
*****

Skeptical ability: +12/-0
Offline Offline

Posts: 1713



WWW
« Reply #1 on: July 23, 2012, 14:16:35 PM »

Daar gaan seker nou weer massa-paniek wees onder die konserwatiewes. :-)
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1367


I think therefor I am, I think


« Reply #2 on: July 23, 2012, 16:31:34 PM »

ek sien niks oor hoe dit jou sekslewe verbeter nie...'n kak produk derhalwe!
Logged
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2099



« Reply #3 on: July 24, 2012, 07:48:28 AM »

ek sien niks oor hoe dit jou sekslewe verbeter nie...'n kak produk derhalwe!

Errr... het ons miskien probleme in hierdie area?  Roll Eyes
Logged
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-1
Offline Offline

Posts: 2960



« Reply #4 on: July 24, 2012, 10:43:14 AM »

ek sien niks oor hoe dit jou sekslewe verbeter nie...'n kak produk derhalwe!


Cocaine increases alertness, feelings of well-being and euphoria, energy and motor activity, feelings of competence and sexuality. Athletic performance may be enhanced in sports where sustained attention and endurance is required.
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1367


I think therefor I am, I think


« Reply #5 on: July 24, 2012, 14:35:43 PM »

ek sien niks oor hoe dit jou sekslewe verbeter nie...'n kak produk derhalwe!


Errr... het ons miskien probleme in hierdie area?  Roll Eyes


Absoluut....kyk my OP oor prostraat kanker...kannie onthou waar dit was nie.... Cry

ek sien niks oor hoe dit jou sekslewe verbeter nie...'n kak produk derhalwe!


Cocaine increases alertness, feelings of well-being and euphoria, energy and motor activity, feelings of competence and sexuality. Athletic performance may be enhanced in sports where sustained attention and endurance is required.



Must try that then.... Grin
Logged
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2099



« Reply #6 on: July 24, 2012, 14:52:46 PM »

ek sien niks oor hoe dit jou sekslewe verbeter nie...'n kak produk derhalwe!

Errr... het ons miskien probleme in hierdie area?  Roll Eyes

Absoluut....kyk my OP oor prostraat kanker...kannie onthou waar dit was

Ag sh*t, nou voel ek soos 'n mamparra...  Tongue

Sorry...  Embarrassed
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1367


I think therefor I am, I think


« Reply #7 on: July 25, 2012, 07:45:07 AM »

moenie warrie nie....ek's offisieel gecure...5  jaar in remissie maar seks is 'n droom...ek grap maar daaroor.
Logged
Pages: [1]   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.444 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page November 21, 2018, 22:00:05 PM
Privacy Policy