South Africa Flag logo

South African Skeptics

November 20, 2019, 16:09:14 PM
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Go to mobile page.
News: Please read the posting guidelines before posting.
   
   Skeptic Forum Board Index   Help Forum Rules Search GoogleTagged Login Register Chat Blogroll  
Pages: 1 2 [3] 4 5 6   Go Down
  Print  
Author Topic:

Kreasionis met Jupiter se mane gepla

 (Read 10382 times)
Description: Malste ding wat ek ooit gesien het
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1367


I think therefor I am, I think


« Reply #30 on: November 29, 2012, 15:43:31 PM »

Ek dink hy weet goed hy is verkeerd; hy is bloot besig om wild en wakker bokspronge te maak om dit nie te erken nie.
Ek dink jy’s reg.  In elk geval, die bostaande is ’n baie goeie beskrywing van wat “malemafikasie” behels. Wink

'Luthon64
Ek's nie so seker daarvan nie hoor. Die kognitiewe disonansie wat daarmee sou gepaardgaan kan negatiewe nagevolge he imo. Ek's meer van mening dat mense soos de Klerk waaragtig oortuig is van hul siening en bloot nie die "memes" het om realitiete te internaliseer nie. Soos brianvds ook tereg se
Quote
ek kry die indruk dat hulle in sekere opsigte meer logies en intern konsekwent is as "verligte" Christene. Net soos enige goeie skeptikus, wil hulle bewyse hê voor hulle 'n ding glo. Die probleem is net dat hulle begeerte om die Bybel te glo so intens is dat hulle enige fokken ding as "bewys" sal aanvaar.
Hulle is partymaal logies en kan 'n saak baie goed beredeneer maar hulle igoreer die "premise" (wat's Afrikaans daarvoor?)waarop hulle standpunte gebaseer is. In die fisiese wereld is 'n "contradiction" gewoonlik 'n mistasting van die feite: Ayn Rand se quote is nogal van pas:
Quote
"Contradictions do not exist. Whenever you think you are facing a contradiction, check your premises. You will find that one of them is wrong.”

Logged
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-3
Offline Offline

Posts: 2463


Three men make a tiger.


« Reply #31 on: November 29, 2012, 22:19:52 PM »

... die bostaande is ’n baie goeie beskrywing van wat “malemafikasie” behels. Wink
Wat dalk kan lei tot malemadministrasie.

R.
Logged
brianvds
Hero Member
*****

Skeptical ability: +13/-0
Offline Offline

Posts: 1861



WWW
« Reply #32 on: November 30, 2012, 04:07:01 AM »

Ja wel, hy's nou maller as ooit. Uit sy jongste boodskappe daar wil dit voorkom of hy nou ontken dat selfs professionele sterrekundiges seker kan wees of hulle wel Jupiter se mane sien of dalk bloot asteroïdes tussen ons en Jupiter. En hy beskou my stelling dat ons verduisterings van die mane kan waarneem as "hoogs aanvegbaar."

Met ander woorde, die ou het geen benul van selfs die mees basiese feite in die vakgebied nie. Hy besef blykbaar nie planete en mane volg spesifieke, voorspelbare bane nie. Ek het hom op dié fout gewys; ons sal sien waarmee hy volgende vorendag kom. Dit raak steeds meer en meer surrealisties, maar ek probeer hard om nie my humeur te verloor nie, want hoe langer ek hom aan die praat kan hou, hoe meer skade berokken hy sy eie reputasie. :-)
Logged
Rigil Kent
Clotting Factor
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-3
Offline Offline

Posts: 2463


Three men make a tiger.


« Reply #33 on: November 30, 2012, 07:17:20 AM »



Jesus loves me this I know
Jovian moons are just for show
Logged
Faerie
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-2
Offline Offline

Posts: 2114



« Reply #34 on: November 30, 2012, 08:02:56 AM »

maar ek probeer hard om nie my humeur te verloor nie, want hoe langer ek hom aan die praat kan hou, hoe meer skade berokken hy sy eie reputasie. :-)


Geen rede om jou humeur te verloor terwyl hy sy eie naam gat maak nie, sit terug, lei hom aan en geniet jouself.  Vir my is daar net twee maniere om met die lot te deel, of jy gooi jou hande in die lug out of utter disgust en loop weg, of jy doen presies wat jy besig is om te doen.  Laasgenoemde kan nogal satisfying wees.
Logged
Tweefo
Hero Member
*****

Skeptical ability: +10/-0
Offline Offline

Posts: 1546



WWW
« Reply #35 on: November 30, 2012, 12:30:02 PM »

Hierdie foto sal dalk help. Io en sy skaduwee op op Jupiter. Maar hy gaan dan seker se dis 'n Photoshop naamaaksel.
Logged
brianvds
Hero Member
*****

Skeptical ability: +13/-0
Offline Offline

Posts: 1861



WWW
« Reply #36 on: November 30, 2012, 14:06:00 PM »

Hierdie foto sal dalk help. Io en sy skaduwee op op Jupiter. Maar hy gaan dan seker se dis 'n Photoshop naamaaksel.

Dit is inderdaad presies wat hy gesê het toe iemand daar hom na so 'n foto verwys. Die ou leef in la-la land.
Logged
The Vulcan
Shipmate
Full Member
***

Skeptical ability: +3/-0
Offline Offline

Posts: 230



WWW
« Reply #37 on: November 30, 2012, 16:14:29 PM »

Daai kletskerk site waarop ek afgekom het, het nogal 'n antwoord op "Die kop van 'n internet fundamentalis" - lyk my nie dis juis kerk georiënteerd nie, hmf, kreasionisme...

Brian het vroëer opgemerk dat fundamentaliste partykeer net so simpel ateïste maak, en dis inderdaad soms so, maar hier is ook 'n fundamentele Smiley fout wat ek sien op die kuberruim, en dis dat mense aan neem dat net omdat jy nou god verwerp het, jou IK vansuis 'n moerse sprong gemaak het. Daar is baie ateiste wat glo in allerhande snaakse goed soos siele, UFO's spoke en so meer, dan is daar ook mense wat hulself as skepties beskryf, maar soms té skepties is en dink dat alles sameswerings is en niks in die lewe vertrou kan word nie. Daar is wel baie "conspiracies" daarbuite, maar nie alles is 'n sameswering nie, my IK is maar net so laag soos altyd, maar ek dink nou net bietjie anderste en voel 'n bietjie meer ingelig.

Dis wonderlik om dinge te kan bevraagteken en nie kak op te hoef te maak om jou antwoordboek, wat natuurlik altyd moet reg wees, te staaf nie, wens net iemand kan uitfigure hoe om dit aan 'n fundamentalis te verduidelik, maar ek reken dis net so goed as 'n fundamentalis wat aan my probeer verduidelik hoe jesus met hom 'n verhouding het, behalwe net dat ek dit reeds kan verstaan omdat ek op 'n tyd ook daar was....
« Last Edit: November 30, 2012, 17:06:05 PM by The Vulcan » Logged
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-1
Online Online

Posts: 3122



« Reply #38 on: November 30, 2012, 16:23:09 PM »

maar ek reken dis net so goed as 'n fundamentalis wat aan my probeer verduidelik hoe jesus met hom 'n verhouding het, behalwe net dat ek dit reeds kan verstaan omdat ek op 'n tyd ook daar was....

Waar dit nou rerig interresant raak is wanneer iemand jou vertel hoe hy ook 'n ateis was op een tyd maar homself toe bekeer het. Nou is die bootjie bietjie anders, julle het altwee mekaar se gelowe klaar gehad. En net om nou mooi op jou battery te piepie begin hy beweer dan hy's "verder in die paaidjie af" as jy want, kyk nou, hy het homself weer bekeer en jy het "nog nie".

Dis nogal 'n taai tameletjie.
Logged
The Vulcan
Shipmate
Full Member
***

Skeptical ability: +3/-0
Offline Offline

Posts: 230



WWW
« Reply #39 on: November 30, 2012, 16:40:41 PM »

haha, ja-nee, dis so! Natuurlik kan jy nie met hulle daaroor stry nie, even al kan jy uitwys dat hull waarskynlik net 'n "back-slider" was, het al so iemand gehad wat gese het hy was 'n ateis, maar dat hy net "kwaad was vir god" hierdie argumente kom nooit iewers imo nie (jammer oor die skakel, probeer edit, maar daar was nog steeds 'n fout)  Cheesy
Logged
Mefiante
Defollyant Iconoclast
Hero Member
*****

Skeptical ability: +61/-9
Offline Offline

Posts: 3756


In solidarity with rwenzori: Κοπρος φανεται


WWW
« Reply #40 on: November 30, 2012, 16:55:28 PM »

Vulcan, jy het oorvloedige merkers in jou pos, nl. “ [ quote author=The Vulcan link=topic=2585.msg26211#msg26211 date=1354284869]” heel aan sy begin en “ [ /quote]” heel aan sy einde.  Die middelgedeelte bevat ’n “ [ /quote]” merker wat “ [ /url]” hoort te wees.

'Luthon64
Logged
Brian
Hero Member
*****

Skeptical ability: +8/-1
Offline Offline

Posts: 1367


I think therefor I am, I think


« Reply #41 on: December 03, 2012, 08:24:08 AM »

ek wonder wat ons vriend so se van hierdie beelde: http://phys.org/news/2012-11-incredible-raw-image-saturn-swirling.html
Logged
brianvds
Hero Member
*****

Skeptical ability: +13/-0
Offline Offline

Posts: 1861



WWW
« Reply #42 on: December 03, 2012, 13:38:55 PM »

ek wonder wat ons vriend so se van hierdie beelde: http://phys.org/news/2012-11-incredible-raw-image-saturn-swirling.html


Vervalsings! Alles vervalsings! Enigeen kan dit met Photoshop doen, en julle arme ateïste is naïef genoeg om dit te glo!

Logged
BoogieMonster
NP complete
Hero Member
*****

Skeptical ability: +19/-1
Online Online

Posts: 3122



« Reply #43 on: December 03, 2012, 14:07:11 PM »

Wat van foto's wat in die 70's geneem is voor photoshop bestaan het?
Logged
Mefiante
Defollyant Iconoclast
Hero Member
*****

Skeptical ability: +61/-9
Offline Offline

Posts: 3756


In solidarity with rwenzori: Κοπρος φανεται


WWW
« Reply #44 on: December 03, 2012, 14:12:26 PM »

Destyds was dit die duiwel se werk gewees.  Deesdae is daar genoeg ateïste en ander onheilige sondaars wat beskik oor Photoshop om die duiwel se werk vir hom te bevorder.

'Luthon64
Logged
Pages: 1 2 [3] 4 5 6   Go Up
  Print  


 
Jump to:  

Powered by SMF 1.1.11 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC
Page created in 0.539 seconds with 23 sceptic queries.
Google visited last this page May 24, 2019, 08:40:46 AM
Privacy Policy